

MELKTERT SPRINGROLLS
Gewone melktert resep
4½ koppies melk
2 eetlepel mielieblom (maizena)
2 eetlepel koekmeel
1½ koppie suiker
3 eiers
1 teelep vanilla geursel
Knippie sout
1 eetlepel botter
Kook die melk.
Klop eiers en suiker saam.
Voeg meel, mielieblom en sout by eiermengsel. Continue reading











