RUMP EN FETA PASTEI
Kap uie klein so 5 x 5 mm blokkies en braai bruin in pan en skep uit in bord.
Vat so een lepel uie blokkies en strooi in pan laat pan lekker donker bruin braai.
Vat so 1 kg stuk rump steak en verbuin in die pan eers op die vet gedeelte dan so 3 minute elke kant
Gooi speserye na smaak ek gebruik steak “spice”. verwyder nou die steak van die pan.
Gooi so halwe koppie water by die bruin gebraaide onder deel van pan,
so twee lepels tamatiesous
en 2 lepels worcestersous Continue reading
Category Archives: Pasteie en Pasteitjies / Pies Large and Small
OUMA TOM SE MAALVLEIS PASTEI
Plaas alles in pan en breek maalvleis op en kook vir 5 minute.
Skep in oondvaste bak. Continue reading
“RAISED PORK PIE” – GEROOKTE VARKPASTEI
“RAISED PORK PIE” – GEROOKTE VARKPASTEI
Resep en foto: Martie Fourie Moolman
FOOD LOVERS RECIPES
KORS:
100 g uitgebraaide varkvet
100 g botter
200 ml warm water
500 g koekmeel
sout
Smelt botter en vet en voeg sout by. Voeg warm water by die gesmelte mengsel. Roer dan die meel by en roer goed tot dit ‘n deegbol vorm. Laat effe afkoel en voer ‘n losboompan daarmee uit (strooi eers met meel). Hou genoeg deeg oor om pastei te bedek. Wees versigtig dat die deeg nie te veel afkoel nie, anders word dit te hard om mee te werk. As die deeg te hard word, maak weer effe warm. Continue reading
HOENDER EN SPINASIE PASTEIVLEGSEL
KARELIAN PIES-KARJALANPIIRAKKA
JACK O LANTERN PIE
Ek het uie en sampioene saam gebraai en my mince ook gebraai met sout en peper en speserye. My groen uie saam gekook en by die mince gevoeg. Bak spray en cook gespray en gevoer met pastry deeg. en ook pastry deeg bo oor gesit, en gebak vir 1 uur op 180 g.
En toe sny ek vir Jack O Lantern uit, en daar is my foto.
BRON- Marie Rheeder Troskie
GROENTE PASTEI
GROENTE PASTEI
1 pak puffpastry
½ pak Mc Cains stirfry plus butternut blokkies van Mc Cains soos jy verkies (Of enige ander (vars) groente van jou keuse)
3 eiers
½ koppie melk of room
olyfolie
2 of 3 eetlepels sweet chillie sous
speserye van jou keuse Continue reading
CRISP APRICOT TURNOVERS
3⁄4lb (375 g) firm but ripe apricots, pitted and cut into slices
1⁄2inch (12 mm) thick
1⁄4cup (2 oz/60 g) plus 2 tsp sugar
1 Tbsp cornstarch (cornflour)
1 Tbsp unsalted butter
1 tsp eachfresh lemon juice
and grated lemon zest
1⁄4tsp ground cinnamon
Pinch of salt
Pastry Dough, chilled and rolled out until 1⁄8inch (3 mm) thick
1 large egg beaten with 1 Tbsp whole milk Continue reading
GEURIGE HOENDERPASTEI

GEURIGE HOENDERPASTEI
Sorg dat jou vulsel koud is voor jy dit in die pasteidop skep, anders sal die kors pap word.
6 Farmer Brown hoenderdye (ek kook en ontbeen sommer ‘n heel hoender)
1 ui
2 knoffelhuisies
250 g knopiesampioene
30 ml (2 eetlepels) Elite botter
2 x 35 g pakkies sampioensoppoeier
375 ml (1½ koppies) melk
30 ml (2 eetlepels) vars pietersielie
15 ml (1 eetlepel) gekapte vars salie of 5 ml (1 teelepel) droë salie
Varsgemaalde swart peper
400 g pak skilferdeeg
1 eiergeel
15 ml (1 eetlepel) water Continue reading













