
PANNEKOEK MUFFINS
1 koppie melk
6 eiers
1 koppie meel
½ teelepel sout
1 teelepel vanielje
¼ koppie botter, gesmelt Continue reading
Category Archives: Muffins
PIESANG MUFFINS VIR DIABETE


PIESANG MUFFINS VIR DIABETE
125 g Stork Bake
500 ml canderel poeier
5 ml vanielje geursel
2 eiers
4 lekker ryp piesangs
500 ml koekmeel
5ml bakpoeier
5 ml koeksoda opgelos in 125 ml kookwater
Gemengde neute grof gekap vir bo-op Continue reading
ANNE-LIESE SE PIESANG EN PEKANNEUT MUFFINS

ANNE-LIESE SE PIESANG EN PEKANNEUT MUFFINS
100 g (178 ml) bruismeel
100 g (192 ml) volkoringbruismeel(nutty wheat high bran)
5 ml bakpoeier
5 ml koeksoda
100 g hawermout
3 ryp piesangs fyngemaak met ‘n vurk
1 groot eier geklits
75 g fyn amandels
75 g botter of margarine, gesmelt en afgekoel
125 ml appelsap
50 g pekaneute, gerooster en grof gekap Continue reading
MIDNIGHT SNACK MUFFINS
MULBERRY MUFFINS
PEKANNEUT MUFFINS


PEKANNEUT MUFFINS
500 g bruismeel
450 g pekanneutmeel
20 ml bakpoeier
5 ml sout
125 g botter
5 groot eiers
pakkie dadels fyngekap
sowat 600 ml melk
kaneelbruinsuiker Continue reading
MELISSA SE PIESANG MUFFINS


MELISSA SE PIESANG MUFFINS
Dis baie maklik
5 groot piesangs
2 koppies koekmeel
1 koppie suiker
1 koppie melk
2 teelepels bakpoeier
halwe koppie botter
2 eiers Continue reading
“CHOCOLATE MUFFIN MIX” MUFFINS
“CHOCOLATE MUFFIN MIX” MUFFINS
1 pak chocolate muffin mix aangemaak soos op die pakkie.
Skep bietjie deeg in die muffin pan se holte en plaas ‘n oreo koekie in die deeg, maak verder vol met deeg.
Bak soos op die verpakking.
Versier met ‘n roomkaas versiersel:
1 houer roomkaas
250 ml versiersuiker
5 ml vanilla geursel
110 ml sagte margarien
Meng alles goed saam en versier!
Resep en foto” Ronel Snyman
SAVORY OR SWEET MUFFINS
240 g self raising flour
3 ml salt
15 ml baking powder
1 egg
225 ml milk
50 ml melted butter Continue reading
PAMPOEN MUFFINS
Pompoenmuffin, gebakken van de eerste zelf gekweekte pompoen
2 eieren / eiers
200 gr suiker
250 gr pompoen( gestoomd en daarna gepureerd)
250 gr bloem / koekmeel
½ theelepel bakpoeder
½ theelepel zout
100 ml olie
Sesam zaad Continue reading






