

MAALVLEIS BALLETJIES IN TAMATIE EN UIE SOUS
800g maalvleis
1 ui fyn gekap
1 aartappel fynkant gerasper,
1 pk bruin uie sop poeier
1 eier,
1 teelepel knoffel en gemmer gemeng ( die wat jy in potjies koop)
Meng alles saam. Maak bolletjies, maar nie baie groot nie. Braai in bietjie olie tot bruin aan albei kante. Haal uit olie en hou eenkant. Continue reading










