MAALVLEIS BALLETJIES IN TAMATIE EN UIE SOUS

maalvleis balletjies in tamatie en uie soustested

MAALVLEIS BALLETJIES IN TAMATIE EN UIE SOUS
800g maalvleis
1 ui fyn gekap
1 aartappel fynkant gerasper,
1 pk bruin uie sop poeier
1 eier,
1 teelepel knoffel en gemmer gemeng ( die wat jy in potjies koop)
Meng alles saam. Maak bolletjies, maar nie baie groot nie. Braai in bietjie olie tot bruin aan albei kante. Haal uit olie en hou eenkant.
Tamatie en uie.
2 Groot uie op gesny, knoffel en so 4 tamaties in blokkies gesny. Braai uie tot deurskynend, voeg nou tamatie by en braai totdat tamatie sag is. Gooi n blikkie tamatie en uie smoor by en halwe pakkie sop poeier van jou eie keuse en 1 blik water. Kook todat water bietjie verdwyn het. Voeg nou jou maalvleisbolletjies by en kook totdat sous verdik.
Bedien met spaghetti.
Bron en foto: Ronel Muller Thoma




MUTTON MINCE FILLING FOR SAMOOSA

samoosa pastrytested
MUTTON MINCE FILLING FOR SAMOOSA
1 kg mutton mince wash and drain
Liquidise:
4 large onions chopped
4 – 6 green chillies
1 bunches dhanya washed and chopped
Extra:
1 teaspoon salt
1 tablespoon ginger and garlic
1/2 teaspoon turmeric
1/2 teaspoon coarse black pepper
1 teaspoon coarse red chilli or to taste if preferred

***** (I add extra green MASALA and omit the red chilli altogether)
Garnish:
chopped dhanya
Spring onions

Add mince to a large pot.
Braise on medium heat.
Cook for 15 minutes.
Stirring occasionally to avoid scorching.

Now add in ginger and garlic, salt, turmeric, liquidised green onion, masala and pepper optional

Cook for a further 20 minutes stirring now and then, breaking lumps.
When mince is cooked remove from heat, the mince should be dry and slightly moist.

Cool mince before filling samoosa
Add chopped greens

Source: Leyla Randera




ELTHEA SE HEERLIKE HERDERSPASTEI

ELTHEA SE HEERLIKE HERDERSPASTEItested
ELTHEA SE HEERLIKE HERDERSPASTEI
45 ml olyfolie
1 ui fyngekap
2 knoffelhuisies gekap
500 g maalvleis
1 (410g)blik tamaties
45 ml origanum
45 ml pietersielie
250 g gemengde groente
4 aartappels gekook tot sag en fyngedruk
1 eier geklits

Verhit oond tot 200 ºC
Verhit olyfolie in n medium pot.
Plaas ui en knoffel in pot en braai stadig vir sowat 5 min tot dit begin verkleur, voeg maalvleis by en roer braai vir 8-10 min,voeg tamaties en kruie by en verlaag hitte laat stadig print vir 10 min, voeg gemengde groente by en geur met sout en peper.
Skep in gesmeerde of gespuite oondpan, skep fyn aartappels bo-op en verf met geklitste eier.
Bak vir 10-15 min.

BRON – Elthea Hass




FRENCH STIR FRY

French Stir Frytested
FRENCH STIR FRY
Wanneer my verloofde my bederf met French Stir Fry..Dit was heerlik..Homemade gemaak.
Vleis is beef stir fry..Ja spaghetti gooi jy in nadat jy die French stir fry mix ingegooi het..Meng net die spaghetti agterna in..Nadat jy die vleis klaar gemaak het en die sous ingegooi het en dan die mix en dan spaghetti

FOR THE SAUCE
1/3 cup reduced sodium soy sauce
3 tablespoons oyster sauce
1 tablespoon brown sugar, packed
1 tablespoon freshly grated ginger
2 cloves garlic, pressed
1 teaspoon sesame oil
1/4 teaspoon crushed red pepper flakes
1/4 teaspoon ground black pepper

Hyt ook n bietjie Nandos prei-prei sous in gegooi..

BRON – Ethel-Jean Pekeur




ESME’s LEAN GROUND BEEF WITH MUSHROOM, PARMESAN AND BACON

tested
ESME’s LEAN GROUND BEEF WITH MUSHROOM, PARMESAN AND BACON
Sunflower Oil or VOO – Virgin Olive Oil
6 strips of bacon, chopped
3/4-1 onion, chopped (depending on size)
3 large spring onions, chopped
1 tin button mushrooms, cut in half
1.3 kg lean ground beef
2 eggs
75 ml evaporated milk (ideal milk)
¼ cup fresh Parmesan cheese, shredded
2 slices fresh brown bread, crumbed
2,5 ml (½ t) salt
±5- 7.5 ml (1-1½t) mix of Basil, Thyme, Rosemary, Parsley
250 ml (1 c) grated cheddar cheese
170 g broccolini, finely chopped

Set oven at 180C / 350F.
Heat oil in a pan and saute the bacon, onion, spring onion and mushrooms. Keep aside.
Mix ground beef, egg, milk, Parmesan, salt and herbs, then add ½ of the onion mixture with meat. Chop the broccolini, add and mix well.
Grease a big enough glass container and spoon in the meat mixture.
Bake for ± 1-1½ hour, till done. If you have fat on the surface, spoon off and remove it.
Mix the grated cheese and the remainder of the onion mix and sprinkle over the baked meat dish. Return to the oven for another ± 10 minutes till cheese melted.
Serve immediately with a salad, and or bread and enjoy!
If you have Ms Balls chutney, it’s super yummy on the side.

Prepared, tried and tested by: Esme Slabbert




GIDEON SE SKOTSE EIERS

skotse eiersntested

GIDEON SE SKOTSE EIERS
Ek het vannaand vir ons skotse eier gemaak dit was n bietjie moeite maar heerlik
4 eiers gaar gestoom vir 6 min en afgedop
500 g maalvleis van jou keuse (ek’t my eie skaap maalvleis gebruik)
olie om mee te diepbraai
Meel om in te rol

Deel die maalvleis in vier ewe groot dele
Maak dit plat in jou hanpalm en plaas die gaar eier bo op rol en draai tot die eier heel toe is in die maalvleis, rol dan in meel
Doen so met alle eiers en plaas dan in die vrieskas vir +- ‘n half uur,  diep braai vir +- tien minute of tot mooi bruin

Foto en resep:  Gideon Louw




BEEF STROGANOFF MET ‘N TWIST

images-25

BEEF STROGANOFF MET ‘N TWIST
500gr beesvleis maalvleis
1 blikkie
sampioenroomsop
3 repe spek, in blokkies gesny…
1 koppie suurroom
1/2 ui, gekap
1/4 teelepel paprika
1/4 teelepel peper
1/2 teelepel sout
Pasta (enige keuse)
1 eetlepel botter
METODE:
Braai die vleis met die uie en spek tot gaar.
Roer die sampioen sop, paprika, sout en peper by.
Prut 10-20 minute, roer dikwels.
Roer suurroom by en prut deur
Kook die noedels tot sag. Voeg botter by die noedels.
Gooi pasta by maalvleis mengsel, meng deur.
Sprinkel pietersielie oor. Bedien met ‘n salsa slaai

BRON:INENOMDIEHUIS.BLOGSPOT.CO.ZA
FOTO: WWW.TASTE.COM.AU




GIDEON SE LIP LEKKER BOBOTIE

GIDEON SE LIP LEKKER BOBOTIEtested

GIDEON SE LIP LEKKER BOBOTIE
1kg mince ( ekt gebruik skaap mince )
2uie gekap
3 knoffelhuisies gekap
3 lourieblare gekrummel
3 e asyn
2 e olie
1 1/2 t kerriepoeier
1/2 t borrie
1 e suiker
1 t fyn koljander
1 e blatjang
3 e tuisgemaakte appelkoos jam
1 t tamatiesous
n knippie neut en naeltjie
1/2  tot 3/4 k koekmengsel of sultanas
2 snye witbrood grof gekrummel/gebreek
1 eier en n halwe koppie melk saam geklits
1k gerasperde appel

Braai die uie en knoffel in die olie tot ligbruin en krummel die lourie blare by voeg die vleis by en braai tot bruinerig meng die asyn, kerrie, borrie, suiker, blatjang, tamatiesous, appelkoosjam en alle geurmiddels saam voeg die appel en res van bestandele by, voeg sout en peper by en meng als saam
plaas als in n gespuite oondbak

Bolaag : klits n halwe koppie melk saam met twee eiers en gooi bo oor vleis mengsel en bak in n voorverhitte oond op 180 grade vir 45 min
Bedien saam met rys
Bron Tannie Scottie via tannie Hanna Hartman
Nota : ek het die appelkoos jam bygevoeg dit was nie in die resep nie en die koekmengsel ook in plaas van sultanas
FOTO – GIDEON LOUW




KERRIEPIESANG FRIKKADELLE


KERRIEPIESANG FRIKKADELLE

1 kg maalvleis
5 snye wit brood, in 500 ml aftreksel geweek
2 eiers
sout
peper
½ teelepel fyngemaalde naeltjies
½ teelepel fyngemaalde neutmuskaat

Voeg alle bestanddele saam en meng goed.
Vorm balletjies, rol in meel en pak in ’n gesmeerde oondbak. Enige orige vloeistof kan ook in die bak gegooi word. Bak in ’n oond tot gaar.

Kerriepiesangsous:
500 ml asyn
500 ml water
1½ eetlepel kerriepoeier
1 eetlepel borrie
3 eetlepels fyn appelkooskonfyt
2 eetlepels suiker
2 eetlepels meel
sout
peper
12 piesangs, gekerf
5 uie, gerasper
botter

Braai die uie in botter.
Maak die meel aan met die asyn en water. Voeg geleidelik by die uie.
Voeg die kerrie, borrie, konfyt, suiker en 6 piesangs by.
Kook tot die piesangs sag is.
Strooi die ander piesangs oor die frikkadelle en gooi die sous oor.
Bak tot alles lekker warm is.

Foto en resep:  Elize de Kock




DENZY’S MEATBALLS

meatballs_ntested

DENZY’S MEATBALLS
Recipe and photo: Denzel Koenana
FOOD LOVERS RECIPES
1 kg mince
1 wheat bix block
1 egg
1 carrot
1 teaspoon ground coriander
1 tablespoon barbeque spice
salt and pepper to taste
4 tablespoon balsamic vinegar
½ cup chutney
2 teaspoons soya sauce
1 tablespoon sugar

Mix everything together, form in small balls and fry in oil. When meatballs are done, put sticks in and dip in sauce.

Sauce:
Mix in saucepan on stove and cook through:
4 tablespoons balsamic vinegar
½ cup chutney
2 teaspoons soya sauce
1 tablespoon sugar