

GEKRISTALLISEERDE MAKATAAN STUKKE ( JDP)
Hier is die resep hoe ek die makataan stukke ( Lekergoed ) gemaak het.
Dit is maar my eie resep wat deur ‘n tegniese fout ontstaan het.
1. Sny een groot makataan in skywe van 5 cm en verwyder die GROEN SKIL diep genoeg anders gaan die makataan stukke ʼn harde kors vorm as dit gekook is.Verwyder die binneste sagte gedeelte met die pitte.
2. Prik dan die heel makataankywe met ’n vurk en sny dit daarna in stukke.Maak seker dat dit diep genoeg geprik word.
3. Plaas in ’n kalkoplossing (25 ml gebluste kalk per 5 liter water) en week vir twee dae. Roer gereeld terwyl die stukke daarin week.
4. Spoel ná twee dae die stukke deeglik af en week vir 2 uur in skoon water voordat jy dit begin kook.
5. Verhit water in ’n groot kastrol tot by kookpunt en gooi ’n bietjie sout by.
6. Plaas die stukke een vir een in die kokende water en maak seker dat die water nie ophou kook nie, anders word die stukke pap. Kook vir so 20 tot 40 minuute ( Afhangend hoe hard die tipe makataan is wat jy gebruik ) tot die stukke helder en nog verm wees. Toets deur ʼn tandestokkie in hulle kan steek. Continue reading
Category Archives: Lekkergoed / Sweets
MARS BAR SLICES


MARS BAR SLICES
3 cups of rice bubbles
100g butter
400g milk chocolate melts
200g Or 10 fun size Mars Bars Continue reading
MURIEL SE PEPPERMENT BALLETJIES
1 of 2 blokke pepperment sjokolade (hoe meer hoe lekkerder)
1 of 2 pakkies tennisbeskuitjies, of soveel jy wil
1 blikkie kondensmelk.
Klapper om die balletjies in te rol
Ek het net die koekies fyn gerol, die sjokolade gerasper, kondensmelk bygevoeg en alles gemeng. Balletjies gerol, en in klapper gerol. Laat dit oornag in die yskas staan. As jy daarvan hou kan jy klapper ook in die mengsel sit. Voeg by en neem weg nes jy wil volgens jou smaak.
Bron: Muriel Du Preez-Potts.
GEKLEURDE SUIKER SPRINGMIELIES-POPCORN
“PEPPERMINT CRISP” BALLE
Hier is die foto’s van die “peppermint crisp balle”.
Vat twee pakke Romany creams die mint choc soort. Maal dit fyn dat amper soos koffie lyk as jy klaar is. Meng een blik caramel treat in die koekies in.
Vat n teelepel en skep n klein skeppie vol in jou hand maak n balletjie en rol in vermicelli.
Hierdie mengsel maak so min of meer 70 balletjies. Benodig omtrent 300g vermicelli.
Proe soos miniature pepper mint crisp tertjies. njammies.
Foto en resep: Mariska Norval
2de foto: Marie Rheeder Troskie
HETTIE SE FUDGE


HETTIE SE FUDGE
1 kg suiker
1 blik kondensmelk
50 ml botter/margarien
2 eetlepels gouestroop (30 ml)
1 koppie water Continue reading
SJOKOLADE FUDGE


SJOKOLADE FUDGE
Ek het ‘n sjokolade fudge resep ook. My tannie het dit altyd gemaak, met sukses, ek het probeer met minder sukses, maar ek dink ek het melk ipv room gebruik. Miskien maak die room die verskil.
500 ml suiker
190 ml room (¾ koppie)
30 ml stroop
30 ml kakao
45 ml botter
1 teelepel vanilla geursel Continue reading
ROMERIGE FUDGE


ROMERIGE FUDGE
My seun het dit al gemaak toe hy in Std 8 – 9 was. Baie lekker
1 kg suiker
125 g botter
30 ml stroop
250 ml melk
1 blik kondensmelk
5 ml vanilla Continue reading
VINNIGE TENNISKOEKIE-FUDGE


VINNIGE TENNISKOEKIE-FUDGE
1 kp botter
500 g versiersuiker
1 koppie klapper, optioneel
1 Eetlepel kakao
2-3 pakkies Mariebeskuitjies of Tennis, gebreek
3 eiers, geklits Continue reading
RICE KRISPIE ROL

RICE KRISPIE ROL
¼ koppie gesmelte botter
300 g mini malvalekkers
5 ½ koppies Rice Krispies
1 ½ koppies melk sjokolade chips
½ koppie grondboontjie botter
Smelt die botter oor warm water en voeg die malvalekkers by. Smelt alles oor baie lae hitte.
Voeg die Rice Krispies by en meng goed. Continue reading





