

MAKATAAN-STUKKE
Stroop:
1 kg suiker vir 1 kg skil en 2 liter water vir leke kg suiker.
Voeg 50 – 60 ml suurlemoensap, ‘n knippie sout en ‘n paar stukkies gekneusde gemmer by op elke 3 kg skil
Skil die makataan af, sny die groen van die skil af en ook die vleis dat mens net met die binne-skil sit.
Sny in lang repe en prik al die kante met ‘n vurk. Sny in blokke. Weeg
Laat 2 dae in die kalk water lê – 25ml gebluste kalk of 45 ml koeksoda op 5 liter water.
Spoel baie deeglik af en laat die stukke vir 2 ure in skoon water le. Dreineer goed. Continue reading














