

WORTEL EN BEET KOEK
312 ml ligte bruinsuiker
4 x groot eiers
250 ml olie
30 ml gouestroop
5 ml vanilla
500 ml grofgerasper gaar beet
250 ml fyngerasper rou wortels
50 g gekap pekanneute
625 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
2.5 ml koeksoda
1 ml gemeng speserye
5 ml kaneel
2.5 ml sout Continue reading
Category Archives: Koeke / Cakes
EENVOUDIGE “MUD CAKE”


EENVOUDIGE “MUD CAKE”
80 ml kakao
½ teelepel sout
2 eiers
250 ml strooisuiker
5 ml vanilla geursel
100 g gesmelte botter ( as julle die loperig soort kry in bottels…100 ml)
Verhit die oond na 200 ºC. Neem ‘n 24 cm los boom pannetjie en voer sy bodem uit met bakpapier.
Sif die meel, kakao, en sout saam.
Klits die suiker en eiers saam tot lig skuimerig. Voeg die vanilla by.
Vou die meel mengsel en botter versigtig om die beurt by die eiermengsel in.
Skep die mengsel in die voorbereide pan. Plaas op die onderste rak van ‘n voorverhitte oond en bak vir 17 min tot 20 min.
Elke oond is anders en in myne los ek hom vir net 17 min.
Laat effens afkoel en sif so ‘n bietjie versiersuiker oor. Bedien met roomys of geklitste room.
OUMIE SE SJOKOLADE KOEK


OUMIE SE SJOKOLADE KOEK
6 eiers
2 koppies suiker
2 koppies koekmeel (NB: sif 3x)
1 koppie kookwater
¼ koppie kakao
½ koppie olie
4 teelepels bakpoeier Continue reading
MARMER KOEK (variasie van 3 bestanddele koek)


MARMER KOEK (variasie van 3 bestanddele koek)
Gebruik die volgende resep: https://www.foodloversrecipes.com/2013/05/3-bestanddele-sponskoek/, verdeel mengsel in 3.
Voeg 100 ml kakao by 1
2 ml elk Karamelkleursel met hazelneutgeursel by 2
2 ml Lemoengeursel met druppel geel kleursel by 3
Skep die deeg in “marble” lae in ‘n voorbereide pan, en bak soos op resep.
Maak gewone sjokolade botterversiersel waarby 5 ml hazelneutgeursel gevoeg is, ENJOY!
Floraine Wasserman Venter
CAKE POPS


CAKE POPS
Bak ‘n gewone vanilla koek in die cake pop masjien.
My eerste poging op Cake Pops! Nogal heel trots op die eindresultaat! En hulle smaak hemels
Ek het gewone botterversiersel gemaak, rondom gesmeer, in fyn klapper gerol, bietjie eetbare glitter gestrooi op elkeen en ‘n daizy blommetjie op elk vasgedruk. Ek moet net bysê dat mens dit nie moet maak as jy haastig is nie, dis nogal tydrowend want mens moet maar versigtig werk. Dalk moet ek volgende keer die koekballetjies eers vries, ek dink dit sal dan vinniger gaan.
BRON- Sansha Meyer
ROOI BALLE / RED CAKES
ROOI BALLE / RED CAKES
3 ½ koppies koekmeel
1 teelepel sout
4 eetlepel suiker
4 eetlepel margarien
1 groot eier
½ koppie louwarm melk
1/3 koppie louwarm water
10 g kits gis
Meng al die droë bestanddele saam, vryf die margarien in die meel, voeg die gis by.
Meng die louwarm melk en geklitste eier by en genoeg louwarm water om sagte deeg te vorm. Knie goed en laat rys vir 10 minute.
Stroop:
450 g appelkooskonfyt
125 ml water
½ koppie suiker
1 teelepel rooi kleursel
750 ml olie om in te bak
2 koppies klapper
Knie die deeg af, deel in 12 dele, plaas die balle in ‘n geoliede pan en druk dit in ‘n plat sirkel.
Bedek met plastiek en laat rys tot dubbel die grootte ongeveer 20-30 minute.
Maak die stoop aan as volg:
Meng die appelkoosonfyt, water, suiker en kleursel saam, plaas op die stoof, roer gedurig tot die suiker gesmelt het en dit warm is.
Verhit die olie.
Bak die balle in die warm olie en dreineer op bruinpaper.
Doop die gaar balle in die stroop en daarna in die klapper terwyl dit nog warm is..
Nota:
Ek het myne ingespuit met konfyt ook, dis heerlik.. Jou keuse
Resep en foto: Ria Jacobs
10 MINUTE VANILLA SLICE


10 MINUTE VANILLA SLICE
1 packet Arnotts Lattice Biscuits
300ml thickened cream
1 cup milk (Elba het melk uitgelaat en gebruik dan 450ml room)
1 packet vanilla instant pudding (Elba het butterscotch gevat)
Icing sugar
Vanilla extract
Cover the base of a 23cm slab tin with half of the biscuits, plain side down. Continue reading
ULTRA MOIST CHOCOLATE CAKE
FLOURLESS CHOCOLATE CAKE WITH CHOCOLATE GLAZE
FLOURLESS CHOCOLATE CAKE WITH CHOCOLATE GLAZE
For the cake:
360 g bittersweet chocolate, coarsely chopped (2-1/4 cups)
¾ cup unsalted butter, cut into six pieces; more for the pan
5 large eggs
1 cup granulated sugar
1½ teaspoon pure vanilla extract
¼ teaspoon table salt
½ cup unsweetened natural cocoa powder, sifted if lumpy; more for the pan Continue reading
CHOCOLATE SPONGE CAKE


CHOCOLATE SPONGE CAKE
Die ene kan nie flop nie.
200 grams butter (I used salted butter)
200 grams sugar (I reduced to 175 grams)
200 grams flour 1 teaspoon baking powder
2 eggs
1 teaspoon vanilla
3 tablespoons cocoa powder, dissolved in a little hot water to form a smooth paste Continue reading





