

BANANA CAKE
(Eggless/Sugarless)
284 g flour
12 g baking powder
5 g cinnamon powder
100 g crushed walnuts
280 g ripened banana
70 g butter
100 ml milk (add 1 ½ tablespoon apple cider vinegar to curdle)
150 ml milk Continue reading


BANANA CAKE
(Eggless/Sugarless)
284 g flour
12 g baking powder
5 g cinnamon powder
100 g crushed walnuts
280 g ripened banana
70 g butter
100 ml milk (add 1 ½ tablespoon apple cider vinegar to curdle)
150 ml milk Continue reading→



KITTY SE EIE LEMOENKOEK
Ek hou nie van koekbak nie en soek die maklikste om te doen. My eie reseppie:
1½ koppie bruismeel
knypie sout
1 en ‘n derde kop suiker
¼ koppie lemoensap
¼ koppie melk
3 eiers
220 ml kookolie
2 teelepels gerasperde lemoen skil
Gooi alles in een bak. Klits vir 3 min, plaas in enkel gesmeerde pan wat met bakpapier uitgevoer is.
Bak vir plus minus 45 min tot gaar.
Versiersel:
Continue reading→



DEKADENTE SJOKOLADE TERT
1 koppie koekmeel
1 koppie suiker
½ teelepel sout
2 teelepels bakpoeier
½ koppie kakao
½ koppie kookwater
½ koppie olie
4 eiers, geskei
Voorverhit oond tot 180°C.
Klits al die bestanddele behalwe eierwitte saam.
Klits eierwitte styf en vou by beslag in. Continue reading→




MA POP SE SJOKOLADE KOEK
3 koppies koekmeel
6 teelepels bakpoeier
1 teelepel sout
5 ml fyn gemmer
Sif bogenoemde saam.
1 ½ koppies kookwater
¾ koppie sonneblomolie
125 ml kakaopoeier
Meng bogenoemde saam, laat effens afkoel.
Continue reading→


LEKKERSTE SJOKOLADEKOEK OOIT
Vir die koek:
2 koppies suiker
3 ekstra groot eiers
125 ml kookolie
500 ml koekmeelblom
125 ml kakao
8 ml koeksoda
8 ml bakpoeier
2 ml sout
250 ml karringmelk
10 ml vanieljegeursel Continue reading→



GEWONE SPONSKOEK
Sif saam:
2 koppies koekmeel
4 teelepel bakpoeier
knippie sout
Kook saam:
½ koppie kookolie
½ koppie melk
½ koppie water
Laat afkoel.
Klits :
4 eiers en 1 ½ koppie suiker baie goed saam.
Vou meel goed by eiermengsel. Voeg gekookte mengsel bietjie bietjie op ‘n slag by en klop goed.
Mengsel genoeg vir 2 panne. Bak 35 min of tot mengsel gaar is by 180ºC. Continue reading→


TANYA SE BEDERF SJOKOLADE KOEK
2 koppies suiker
2 eiers
2 koppies koekmeel
1 koppie karringmelk
¾ koppie kakao
½ koppie olie
1 koppie sterk koffee
2 teelepls koeksoda
1 teelepel bakpoeier
1 teelepel vanilla geursel
1 teelepel sout Continue reading→


BEST FUDGY CHOCOLATE CAKE
The most amazing, ONE BOWL, BEST Fudgy Chocolate Cake is so rich and decadent, with the perfect balance of fluffy and fudgy!
Serves: 16
Ingredients
CHOCOLATE CAKE:
1½ cups all-purpose or plain flour
1½ cups white granulated sugar (or a natural granulated baking sweetener measuring 1:1 with sugar)
½ cup unsweetened cocoa powder
1½ teaspoons baking powder*
½ teaspoon salt
⅓ cup vegetable oil
1 large egg
1 tablespoon pure vanilla extract
¾ cup milk
¾ cup boiling water mixed with 2 teaspoons instant coffee powder Continue reading→


WHITE CHOCOLATE MUD CAKE
Serves: 12
FOR THE CAKE
250 chopped butter
150 chopped white chocolate
440 superfine sugar
250 milk
225 all-purpose flour
75 self-raising flour
1 teaspoon vanilla essence (or extract)
2 lightly beaten eggs Continue reading→


ADRI SE “MIRROR CAKE”
Ek het verlede naweek n ‘Mirror Cake” gemaak…
Ek het op Martha Steward se blad die resep gekry…dit het na die maklikse een vir my gelyk van al die wat orals op die internet te kry is. Het die volgende stappe gevolg.
* Die dag voor die tyd het ek n sponskoek (sommer n boks koek) gebak en dit n “crumb coat” gegee om dit so glad moontlik te maak.
* Sit die koek oornag in die vrieskas.
* Smelt 300g strooisuiker, 200g kondensmelk en 150 ml water oor medium hitte en roer af en toe.
* Gooi intussen 19g gelatien poeier oor 125ml water en laat dit swel.
* Sodra die kondensmelk mengsel begin borrel haal dit van die hitte af en meng die gelatien mengsel daarin. Meng goed totdat die gelatien opgelos is. Continue reading→
You cannot copy content of this page
