

WEET-BIX COOKIES
4 Weet-Bix, crushed
160 ml rolled oats
190 ml wholemeal flour
100 g brown sugar
80 ml dark choc chips
160 ml dried apricots, diced
40 ml margarine
25 ml golden syrup
5 ml bicarbonate of soda
60 ml boiling water
Category Archives: Klein Koekies, Tertjies / Biscuits, Tartlets
PEANUT BUTTER COOKIES


PEANUT BUTTER COOKIES
250 g butter
500 ml sugar
2 eggs, whisked
125 ml smooth peanut butter
10 ml bicarbonate of soda
5 ml vanilla essence
250 ml milk
500 ml cake flour, sifted
500 ml instant oats
500 ml coconut
500 ml cornflakes Continue reading
PERSKE TERTJIES


PERSKE TERTJIES
Dis baie eenvoudig om te maak.
1 rolletjie puff pastry
4 perskes, in dun skyfies gesny
strooisuiker
appelkoos konfyt
water
Voorverhit oond tot 200°C. Continue reading
PETRÈ SE GEMMERKOEKIES



PETRÈ SE GEMMERKOEKIES
Foto’s: Petré Van Jaarsveld en Lyn Pieters
FOOD LOVERS RECIPES
Resep is gekry uit ‘n handgeskrewe boek. Gemmerkoekies Rene – ek het geen idee wie Rene is nie. Dit is maar soos resepte vroeër jare bymekaar gemaak was.
Ek het die deeg uitgerol en uitgedruk.
3 x 500 g bruismeel
5 teelepels koeksoda
500 g goue stroop
500 g margarien
6 eiers
2 eetlepels gemmer
1 kg geel suiker
1 teelepel sout Continue reading
PIEPKLEIN SOETKOEKIES


PIEPKLEIN SOETKOEKIES
Resep en foto: Petré van Jaarsveldt
FOOD LOVERS RECIPES
Ouma se Soetkoekies, hierdie resep was baie jare gelede op die sykant van ‘n pak Huletts suiker.
6 koppies bruismeel
3 koppies suiker
250 g margarien
1 teelepel kremetart
1 teelepel koeksoda
3 eiers
Verroom eiers en suiker. Sif die droë bestanddele saam en vryf die margarien by die meel in. Voeg die eiermengsel by en knie tot ‘n uitrolbare deeg. Indien die deeg te droog is, voeg ‘n bietjie melk by. Rol die deeg dun uit op ‘n meelbestrooide oppervlak en druk in vorms af. Bak teen 180ºC vir ongeveer 10 minute.
MAGDA SE GEMMERKOEKIES


MAGDA SE GEMMERKOEKIES
Resep en foto: Magda Van Der Merwe
FOOD LOVERS RECIPES
180 g regte botter
60 ml goue stroop
250 ml suiker
1 eier
560 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
1 ml sout
10 ml fyn gemmer
5 ml fyn “mix spice”
ekstra suiker Continue reading
ERIKA SE OATS KOEKIES


ERIKA SE OATS KOEKIES
2 x koppies bruismeel
2 x koppies muscovado suiker
2 x koppies klapper
4 x koppies oats
250g margerine
3 eetlepels goue stroop
Halwe koppie melk
Meng alle droe bestandele saam, smelt margerine en stroop saam, meng melk by en voeg by droe bestandele, meng deeglik en druk vas op gesmeerde bakplaat, bak so +- 20 tot 30 min teen 180.
Bron en foto: Erika van der Westhuizen
KOOS SE KOEKIEKRUMMEL KOEKIES



KOOS SE KOEKIEKRUMMEL KOEKIES
Ek maak al die koekie krummels wat agter bly in die pakkies of bakkies en gooi dit bymekaar tot ek nou n hele klompie het. Partykeer Breek ek sommer a paar boekies fyn as ek nie genoeg krummels het nie. Gooi dan sommer stukkies grondboontjies ook in sommer halwes.
Dan vat ek koekbak sjokolade en smelt dit in die mikrogolf maar op de-frost en roer gedurig sodat dit nie klontjies maak nie. Net so 3 minute.
Gooi die sjookolade by die krummels en roer dit goed deur.
Gooi alles in n houer enige een wat jy kan kry en laat stol tot hard in die yskas.
Dan eet jy nou daai Sjokolade koekies wat ek dit noem.
FOTO EN RESEP: Koos van der Merwe
CARAMEL COFFEE COOKIES


CARAMEL COFFEE COOKIES
10 cups plain flour
500 g butter
2 cups brown sugar
500 g maple syrup
3 teaspoons bicarbonate of soda
3 teaspoons vanilla essence
125 ml very strong black coffee
Cream together sugar and butter, add map syrup, vanilla essence and black coffee (mix the bicarbonate of soda into the coffee first).
Mix in 8 cups of flour first. The dough will be very sloppy. Continue reading
LEKKER KAASBESKUITJIES


LEKKER KAASBESKUITJIES
200g (500ml) gerasperde Chedder kaas–
1 pak (150g) aartappelskyfies (kaas en uie geur, fyngedruk) —
140g (250ml, ongesif afgemeet) koekmeelblom–
100g (110ml) botter of margarien, by kamer temperatuur.
METODE: Continue reading

