


NEW ZEALAND LOLLY KOEK
(Dit is eintlik glad nie koek nie- meer blokkies)
½ koppie botter/margarien
180 g mini malvalekker
½ koppie kondensmelk
250 g Marie beskuitjies, fyngemaak
(Ek maak resep gewoonlik dubbeld dan pas hy baie lekker in pyrex bak in)
Smelt botter.
Meng kondensmelk by tot alles gemeng en warm.
Haal van hitte af.
Voeg marshmallows by en dan koekies. Continue reading









