
BRON- Marlene Mouton Carstens

BRON- Marlene Mouton Carstens


SJOKOLADE BESKUITJIE FUDGE
250 g margarien (botter werk die beste of goeie bak margarien)
1 pak versiersuiker 500 g
70 ml kakao
1 eier
2 pak mariebeskuitjies fyn gebreek
1 teelepel vanilla
Smelt margarine.
Voeg versiersuiker en kakao by botter en roer tot opgelos is.
Klits eier en vanilla en voeg by warm mengsel, sit weer terug vir 2 minute op stoof verwyl jy roer.
Maak beskuitjies fyn, nie te fyn nie en sit by warm mengsel. Ek gebruik my masher om mee fyn te maak.
Skep in gesmeerde bak, maak gelyk en sny sodra koud. Continue reading→



HOTDOG SPAGHETTI
6 hot dogs (viennas)
spaghetti (1 packet)
(optional ingredients):
3 tomatos
7 – 8 mushrooms
1 onion
1 pepper
Take the hot dogs and cut them into 1 inch slices
take the hard spaghetti and skewer the hot dogs on the spaghetti
add about 7-8 pieces of spaghetti to each slice of hot dog
boil all of the hotdog/spaghetti creations for approx 10 mins
serve with ketchup or if youre feeling a tad peckish yourself add a basic Bolognese sauce with some diced onion, pepper, tomato, and mushroom, and youve essentially got a really quick version of spaghetti and meatballs 🙂
Photo:Â Emma Beetge
Foto:Â Gideon Louw
Vanaand vir ons die worsies met spaghettie deur gemaak saam met witsous
Genoeg rou spaghettie om deur die worsies te steek
1 pakkie hotdog worsies van jou keuse
Sny die worsies in 25 mm lange stukkies en steek omtrent 8 droë spaghettie stokkie een vir een deur elke worsie
Neen n groot kastrol en gooi omtrent 2liter water daarin en bring dit tog kookpunt
Plaas dan die spaghettie worsies daarin en bring weer die water tot kookpunt en voeg n teelepel sout by
Laat kook vir omtrent 10 tot 15 min tot die spaghettie gaar is
Maak intussen die witsous van jou keuse
As die spaghettie klaar gekook is gooi dit uit in n stainer en laat n rukkie afdroog
Skep dit dan in n bord en skep die witsous oor die spaghettie en geniet dit
Â


SOET SPRINGMIELIES
1 koppie suiker
¼ koppie water
½ teelepel asyn
2 eetlepel margarine
1 knypie kremetart
Voedselkleursel
Kook alles buiten die kleursel saam vir 4 min of tot wit skuim.
Haal van stoof af en voeg kleursel by en meng deur.
Giet mengsel oor klaar gesprindge springmielies en meng goed, laat afkoel.
Resep: Carol Elliott Claassen

GESIGVERF
1 bottel goedkoop “aquaous” room
poeierverf
Verdeel die room in kleiner houers.
Meng die verlangde kleure verf met die room.
Die verf was maklik af en beskadig glad nie die leerders se velletjies nie

HOMEMADE BOUNCY BALLS
2 cups
Measuring spoons
A stir stick
2 tbsp hot water
1/2 tsp borax
1 tbsp glue
1 tbsp corn starch
Food coloring (optional) Continue reading→

PYNAPPEL JELLO’S
1 Blikkie pynappelringe
1 pakkie lemmetjie of suurlemoen jellie
Maak blikkie pynappels mooi oop, verwyder deksel heeltemal, gooi al die sap uit in ‘n koppie. Los die ringe in die blik.
Maak nou die pakkie jellie aan met bietjie warm water in middelslag glasbak, net tot ligte stroop, gooi pynappelsap weer terug en roer baie goed saam tot al die jellie suiker opgelos is, gooi terug in blikkie bo-oor die pynappels, tot heelbo vol.
Sit in yskas vir minimum 2 ure. Maak kante mooi los met slaplem-mes, en skud uit…
Nota:Â maak met baie min warm water aan en vir veiligheid gooi 5m gelatien by die jellie om seker te maak dit stol goed.



TOFFIE APPELS
Die kind in sommige van ons sal nooit sterf, ek vandag so lus vir ‘n toffieappel,, Kannie eens onthou wanneer laas ek een verober het nie…
Bestanddele:
15 medium grootte appels
190 ml water
2 koppies suiker
15 Sosatiestokkies
125 ml gouestroop
knypie sout
rooi of groen voedselkleursel
waspapier Continue reading→
You cannot copy content of this page
