OULIKE IDEE VIR KINDERS

2013-10-27-marlenemoutoncarstensoulikeideevirkinders

BRON- Marlene Mouton Carstens




DIE KARRETJIE

2013-10-17-venitaboknoltediekarretjie

BRON- VENITA BOK NOLTE




TREINTJIE

2013-10-17-venitaboknoltesevervoernaweek

BRON- VENITA BOK NOLTE




SJOKOLADE BESKUITJIE FUDGE

1385556_3317745278393_1865901631_n
SJOKOLADE BESKUITJIE FUDGE
250 g margarien (botter werk die beste of goeie bak margarien)
1 pak versiersuiker 500 g
70 ml kakao
1 eier
2 pak mariebeskuitjies fyn gebreek
1 teelepel vanilla

Smelt margarine.
Voeg versiersuiker en kakao by botter en roer tot opgelos is.
Klits eier en vanilla en voeg by warm mengsel, sit weer terug vir 2 minute op stoof verwyl jy roer.
Maak beskuitjies fyn, nie te fyn nie en sit by warm mengsel. Ek gebruik my masher om mee fyn te maak.
Skep in gesmeerde bak, maak gelyk en sny sodra koud.

FOTO:   Marie Rheeder Troskie

Nicolene Pienaar  – Ek wil net een ding noem, ek sit my plaat op 2, dan sit ek solank die botter in om te smelt, dan sif ek gou die droë bestanddele, en krummel die koekies, dan is die botter al gesmelt as ek klaar is, en as jy die eier ingooi, haal jou pot van die plaat af en roer dit vinnig in, anders word die eier gaar en maak stukkies eier in die fudge, dit was my heel eerste baksel se probleem maar het uit my fout uit geleer.




HOTDOG SPAGHETTI

hotdog spaghettitested

HOTDOG SPAGHETTI
6 hot dogs (viennas)
spaghetti (1 packet)
(optional ingredients):
3 tomatos
7 – 8 mushrooms
1 onion
1 pepper

Take the hot dogs and cut them into 1 inch slices
take the hard spaghetti and skewer the hot dogs on the spaghetti
add about 7-8 pieces of spaghetti to each slice of hot dog
boil all of the hotdog/spaghetti creations for approx 10 mins
serve with ketchup or if youre feeling a tad peckish yourself add a basic Bolognese sauce with some diced onion, pepper, tomato, and mushroom, and youve essentially got a really quick version of spaghetti and meatballs 🙂
Photo: Emma Beetge
Foto:  Gideon Louw
Vanaand vir ons die worsies met spaghettie deur gemaak saam met witsous

Genoeg rou spaghettie om deur die worsies te steek
1 pakkie hotdog worsies van jou keuse
Sny die worsies in 25 mm lange stukkies en steek omtrent 8 droë spaghettie stokkie een vir een deur elke worsie
Neen n groot kastrol en gooi omtrent 2liter water daarin en bring dit tog kookpunt
Plaas dan die spaghettie worsies daarin en bring weer die water tot kookpunt en voeg n teelepel sout by
Laat kook vir omtrent 10 tot 15 min tot die spaghettie gaar is
Maak intussen die witsous van jou keuse
As die spaghettie klaar gekook is gooi dit uit in n stainer en laat n rukkie afdroog
Skep dit dan in n bord en skep die witsous oor die spaghettie en geniet dit

 




SOET SPRINGMIELIES


SOET SPRINGMIELIES
1 koppie suiker
¼ koppie water
½ teelepel asyn
2 eetlepel margarine
1 knypie kremetart
Voedselkleursel

Kook alles buiten die kleursel saam vir 4 min of tot wit skuim.
Haal van stoof af en voeg kleursel by en meng deur.
Giet mengsel oor klaar gesprindge springmielies en meng goed, laat afkoel.

Resep: Carol Elliott Claassen




GESIGVERF

GESIGVERF
1 bottel goedkoop “aquaous” room
poeierverf
Verdeel die room in kleiner houers.
Meng die verlangde kleure verf met die room.
Die verf was maklik af en beskadig glad nie die leerders se velletjies nie




HOMEMADE BOUNCY BALLS

balls

HOMEMADE BOUNCY BALLS

2 cups
Measuring spoons
A stir stick
2 tbsp hot water
1/2 tsp borax
1 tbsp glue
1 tbsp corn starch
Food coloring (optional)

Pour the water and borax into the first cup and stir the mixture until it is dissolved.

Pour the glue, cornstarch and food coloring into the second cup and mix. Then add the mixture from the first cup into the second cup.

Let the ingredients sit for 15 seconds then stir.

Once the mixture becomes difficult to stir, scoop it out of the cup, and roll into a ball. Enjoy!!!




PYNAPPEL JELLO’S

2013-08-03-pynappeljellos
PYNAPPEL JELLO’S
1 Blikkie pynappelringe
1 pakkie lemmetjie of suurlemoen jellie

Maak blikkie pynappels mooi oop, verwyder deksel heeltemal, gooi al die sap uit in ‘n koppie. Los die ringe in die blik.

Maak nou die pakkie jellie aan met bietjie warm water in middelslag glasbak, net tot ligte stroop, gooi pynappelsap weer terug en roer baie goed saam tot al die jellie suiker opgelos is, gooi terug in blikkie bo-oor die pynappels, tot heelbo vol.

Sit in yskas vir minimum 2 ure. Maak kante mooi los met slaplem-mes, en skud uit…
Nota:  maak met baie min warm water aan en vir veiligheid gooi 5m gelatien by die jellie om seker te maak dit stol goed.

 




TOFFIE APPELS

toffee appels lelane2013-07-29-toffieappels-boerekoskookengeniettested
TOFFIE APPELS

Die kind in sommige van ons sal nooit sterf, ek vandag so lus vir ‘n toffieappel,, Kannie eens onthou wanneer laas ek een verober het nie…

Bestanddele:
15 medium grootte appels
190 ml water
2 koppies suiker
15 Sosatiestokkies
125 ml gouestroop
knypie sout
rooi of groen voedselkleursel
waspapier

So gemaak:

Was die appels
Druk die stokkies in waar die stingels se kant is
Neem 2 koppies suiker en 190ml water , gooi in kastrol;. Plaas baie warm plaat , voeg knypie sout en 125ml gouestroop daarby, roer aanhoudend met houtlepe, bring tot kookpunt.
Laat lekker opborrel..roer vinnge…pasop vir brand!!
Toets nou ‘n druppeltjie van die stropies in ‘n glas water, as stropie kraak, is dit gereed om die appels te doop.
Gooi paar druppels kleursel van jou keuse by, meng deur en doop die appels goed!!
Laat die ergste stroop stol, sit neer op gesmeerde waspapier tot hard

Breek ‘n tand……. Geniet!
foto:  Lelane Van Der Walt