PANNEKOEK TOEBROODJIES
Smeer lekker dik appelkooskonfyt of aarbeikonfyt op een sny brood en plaas ander sny bo-op.
Druk effens vas. Doop in pannekoek deeg en braai in vlak olie tot gaar.
Strooi kaneelsuiker oor en geniet as nagereg.
Nota: Ek glo mens kan enige smeer wat stewig genoeg is gebruik. Dink nutella sal ook lekker wees of selfs maple stroop maar moet dan nie te dik opsmeer nie.
Bron: Jacques Marianne Van Niekerk
Category Archives: Kinder-etes / Kiddies Lunch
HOENDERPASTEI IN PURITY BOTTELTJIES



HOENDERPASTEI IN PURITY BOTTELTJIES
En DIS waarvoor ek Purity botteltjies gesoek het. Hoender vulsel gemaak, in Purity bottels geskep, dekseltjies van puff pastry gemaak en in die flavour wave gebak! smile emotition Die kiddies was MAL daaroor!
Carmen Du Pont
Ek het op 180grade gebak net tot die deeg mooi bruin was… was omtrent so 20min as ek reg onthou!
Foto’s Venita Nolte
Idee: Carmen Du Pont
JELLIE WIELETJIES
JELLIE WIELETJIES
85 g jellie (enige geur)
85 g malvalekkers
½ kop kookwater
Los jellie in kookwater op, snipper malvalekkers by jellie in en plaas in mikrogolf vir so 35 sekondes totdat lekkers gesmelt is en klits goed. Gooi in ‘n pan wat gespuit is en plaas in yskas tot heeltemal gestol. Lig by hoeke op en rol op en sny in wieletjies. Continue reading
RICE CAKES
RICE CAKES
Ingredients
2/3 cup Basmati Rice
250g skinless smoked chicken breast supreme, diced
2/3 cup semi-dried tomatoes, roughly chopped
1 1/3 cups grated mozzarella cheese
3 green onions, thinly sliced
1/4 cup basil leaves, finely shredded
3 eggs, lightly beaten Continue reading
CHRISTA SE TWO MINUTE NOODLE MUFFINS


CHRISTA SE TWO MINUTE NOODLE MUFFINS
3 pakkies 2minute noodles gaar gemaak.
1 ui, 2 tamaties gesny en gebraai. Ek het sommer komkommer ook by gegooi.
1 koppie (250ml) koekmeel
15ml bakpoeier
Gerasperde kaas
6 eiers geklop
Sout en pepper na smaak.
Meng alles
Skep in kolwynne panne en bak teen 180°C vir 25min.
Maak so 20 muffins.
Bron en Foto: Christa Kapp
JACK O LANTERN PIE
Ek het uie en sampioene saam gebraai en my mince ook gebraai met sout en peper en speserye. My groen uie saam gekook en by die mince gevoeg. Bak spray en cook gespray en gevoer met pastry deeg. en ook pastry deeg bo oor gesit, en gebak vir 1 uur op 180 g.
En toe sny ek vir Jack O Lantern uit, en daar is my foto.
BRON- Marie Rheeder Troskie
MUFFIN HOTDOGS
Neem pakkie gekoopte savoury muffins Mix ( of enige van die waarvan julle hou), maak aan soos op die pakkie, gooi die deeg in die muffin pan en sny worsies, druk in die deeg dat hulle redelik uitsteek bo die deeg, bak soos op die aansywings. Bedien saam met Heerlike tamatiesous of sous van jou keuse.
Idee en Foto: Amanda Swanepoel
MUIS AARTAPPELS
Geplaas deur: Wilma Josey Venter
BANANA CARS
DIE RYS MUIS RESEP


DIE RYS MUIS RESEP
Aartappel gaar gekook en uitgehol, gevul met rys.
Ore is wortels, oë is boontjies
Snore is spaghetti
pampoen (butternut)
skaaptjop en waatlemoen
Aartappels wat uithol is gebruik ek more vir aartappelslaai.
rys wat oor is gaan ek more aand ook gebruik
Resep: Marie Rheeder Troskie









