BRON- VENITA BOK NOLTE
Category Archives: Kinder-etes / Kiddies Lunch
TOEBROODJIES
BRON- VENITA BOK NOLTE
VRUGTE, WURMPIE EN SON
BRON- ONBEKEND
SJOKOLADE VIERKANTJIES
SJOKOLADE VIERKANTJIES
Skilferdeeg
Bakkers Room
Smelt sjokolade
Sny die deeg in vierkante, plaas bakkers room en sjokolade stukkies op die deeg soos in die foto, plaas ‘n tweede vierkant bo-oor en smeer geklitste eier oor alles.
Plaas op voorbereide pan.
Bak by 200ºC (of 180 ºC in waaieroond) tot goud bruin.. ongeveer 20 min
Foto en resep: Susan Nieuwenhuis
HOTDOG SPAGHETTI
HOTDOG SPAGHETTI
6 hot dogs (viennas)
spaghetti (1 packet)
(optional ingredients):
3 tomatos
7 – 8 mushrooms
1 onion
1 pepper
Take the hot dogs and cut them into 1 inch slices
take the hard spaghetti and skewer the hot dogs on the spaghetti
add about 7-8 pieces of spaghetti to each slice of hot dog
boil all of the hotdog/spaghetti creations for approx 10 mins
serve with ketchup or if youre feeling a tad peckish yourself add a basic Bolognese sauce with some diced onion, pepper, tomato, and mushroom, and youve essentially got a really quick version of spaghetti and meatballs 🙂
Photo: Emma Beetge
Foto: Gideon Louw
Vanaand vir ons die worsies met spaghettie deur gemaak saam met witsous
Genoeg rou spaghettie om deur die worsies te steek
1 pakkie hotdog worsies van jou keuse
Sny die worsies in 25 mm lange stukkies en steek omtrent 8 droë spaghettie stokkie een vir een deur elke worsie
Neen n groot kastrol en gooi omtrent 2liter water daarin en bring dit tog kookpunt
Plaas dan die spaghettie worsies daarin en bring weer die water tot kookpunt en voeg n teelepel sout by
Laat kook vir omtrent 10 tot 15 min tot die spaghettie gaar is
Maak intussen die witsous van jou keuse
As die spaghettie klaar gekook is gooi dit uit in n stainer en laat n rukkie afdroog
Skep dit dan in n bord en skep die witsous oor die spaghettie en geniet dit









