RED CAPSICUM RELISH
Maar skep dit in jou bord lyk dit heeltemal anders en is absoluut heerlik! Ek vermoet die artikel het in Australie se WW tydskrif verskyn. (ek het 1 1/2 rooi, een geel en een groen gebruik en gewig was 500 g en al die best. gehalveer om net helfte van hoeveelheid te maak en eers te proe en dit het 2-3k gelewer) –
1 kg red capsicum (rooi soetrissie),
1 tl swart peperkorrels,
2 tl swart mosterdsaad,
2 rooi uie in dun ringe gesny,
4 knoffelhuisies gekerf,
375 ml rooiwyn asyn,
2 appels geskil en gerasper,
1 tl gerasperde gemmerwortel,
1 k suiker,
rooi rissie of rooi peper vir bietjie byt na smaak.
Continue reading
Category Archives: Inmaak & Inlê/Canning
Beet pickled eggs with cardamom and anise
1 beet, peeled and roughly chopped into 1 to 2-inch sized pieces, cooked*
1 cup beet juice*
1 cup cider vinegar
1/4 onion, sliced
1/3 cup granulated sugar
3 cardamom pods
1 star anise
6 hard cooked eggs**, peeled Continue reading
Curry Cucumber
1kg Cucumbers (cut in circles or bite size);
500g Onions (cut in rings or chopped);
250ml Water;
500ml White Vinegar;
250ml Sugar;
30ml Curry Powder;
10ml Mustard Powder;
30ml Corn, Flour (Maizina);
Salt: Continue reading
TAMATIE CHUTNEY
Bron: Dalene Brits
HEERLIKE KERRIEBONE
TRUDIE SE KERRIE-EIERS
TRUDIE SE KERRIE-EIERS
genoeg eiers om jou bottels vol te pak, hard gekook (Hou heel)
Sous
1,8 kg uie gesnipper
¾ bottel asyn
3 koppie suiker
3 eetlepel kerriepoeier
sout
Kook alles goed deur (die uie moenie pap gekook word nie) Verwyder van die stoof, laat afkoel en bottel warm en maak bietjie dik met mielieblom indien jy die sous dikker verkies,
Wanneer bedien word as ‘n slaai, kan die eiers halwes of kwarte gesny word, voor opdiening
Resep: Trudie Brand
KERRIE-KOMKOMMERS
PICKLE CABBAGE
PICKLE CABBAGE
Hier is n baie lekker Pickle Cabbage
Slice I large cabbage and 3 large onions
Sprinkle with salt (2 tab.) leave a few hours. Drain
Make a paste with
1/2 bottle white vinegar
1 tab mixed spice
4 tabl spoon flour
1 tabl spoon turmeric
1 tabl spoon dry mustard
1 tabl spoon curry
1 tabl spoon mixed spice
Boil paste with
1 Bottle white vinegar
2 cups sugar
When thick pour over raw cabbage and onions
Bottle
Ek maak dit gereeld maar halveer die bestandele as ek nie so baie wil inle nie.
BRON- Sylvia Carstens
LEMOEN EN WORTEL BLATJANG


LEMOEN EN WORTEL BLATJANG
4 groot lemoene, geskil en opgesny
900 g wortels, gekrap en gesny
15 ml suurlemoensap
225 g (280 ml) suiker
15 ml sout
2 ml fyn naeltjies
2 ml mosterdpoeier
25 ml fyn gemmer
5 ml rooi peper
900 ml wit asyn
Continue reading
MOSTERD GROENBOONTJIE SLAAI
MOSTERD GROENBOONTJIE SLAAI
Baie lekker
2 kg gekerfte groenboontjies
1 kg gekerfte uie
1/2 kop droe mostert
2 kop suiker
2 teel sout
1 kop koekmeel
2 teel borrie
3 kop asyn
1 1/2 kop water
Kook uie en boontjies tot sag en gooi water af. Kook res van bestandele saam tot dik.
Gooi by boontjies, kook goed deur en bottel.










