

INGELEGDE UIE EN KOMKOMMERS
4 groot uie in ringe gesny
1 groot engelse komkommer
Kook 1 koppie water, voeg uie en komkommer in en kook tot droog
Voeg by:
1 koppie asyn
1 koppie suiker
2 eetlepel kerriepoeier
2 teelepel mosterdpoeier Continue reading→










