1 kg uie
1,2 liter asyn ±
200 ml suiker
20 g piekel speserye – bind toe in sakkie, ek het myne los ingesit
15 ml sout – vir soutwater waarin uie moet lê
1. Skil uie en los in soutwater
2. Kook asyn, suiker en speserye vir 10 minute
3. Voeg uie by nadat dit afgespoel is. Kook nog 10 minute.
4. Bottel warm.
Annelie van der Merwe-Kruger