
PRICKLY PEAR AND CHILL CHUTNEY
16 prickly pears
500 gr onion
1 teaspoon ground ginger
50 ml white vinegar
150 g sugar
1 teaspoon salt
1 stick cinnamon
1/2 teaspoon chopped fresh chilli Continue reading→
Category Archives: Inlê vrugte / Bottled Fruit
FRUIT SOAKED IN BRANDY
FRUIT SOAKED IN BRANDY
Makes 3-4 jars
1,5 kg fruit
440 g sugar
500 – 750 ml brandy or rum
flavours – star anise, cinnamon, vanilla pod, cloves, orange or lemon peel Continue reading
PRUIMEDANT BLATJANG


PRUIMEDANT BLATJANG
750 ml asyn
5 ml gemaalde gemmer
5 ml gemengde speserye
5 ml fyn kaneel
5 ml droë mosterd
2.5 ml brandrissie poeier
knypie gemaalde naeltjies
knypie gemaalde neutmuskaat
1.5 kg ryp pruime, gewas, gehalveer en ontpit
500 g pitlose rosyne
600 g appels geskil, ontpit en in stukke gesny Continue reading
INGEMAAKTE LIETSJIES
INGEMAAKTE LIETSJIES
Dop die lietjsies af en ontpit dit oor ‘n vlykvryestaal- emalje- of erderbak om die sap te vang wat afdrup. Kook ‘n matige stroop van 200g wit suiker per 500ml water waarby die lietjiesap gevoeg is. Plaas die lietjies in die kokende stroop en laat dit net weer opkook.
Skep die lietjies in warm, voorbereide flesse en vul dit met die kokende stroop. Verseël die flese en draai die proppe ‘n halwe draai los. Plaas die flesse in ‘n waterbad en steriilseer dit 15-20 min lank by 90°C. Haal die flesse uit die water en draai die proppe styf vas.
Lietjies kan met groot sukses gevries word. Pak dit met doppe en al in stywe vrieshouers of sakkies en bevries dit. Dit kan ook tot 3 maande by ‘n temperauur van -1°C – 7°C bewaar word.
LIETSJIES IN ALKOHOL
Dop die lietsjies af en pak hulle styf in gesteriliseerde inmaak flesse. Breek die pypkaneel in stukkies op en verhit dit saam met die brandewyn, strooisuiker en naeltjies oor lae hitte net totdat al die suiker opgelos is. (Die stroop moet nie kook nie, want dan verdamp die alkohol.) Giet die stroop oor die lietsjies. Voeg ekstra skoon brandewyn by indien die stroop te min is om die flesse te vul. Verseel die flesse en bewaar op droe koel donker plek.
INGELEGDE KOEJAWELS


INGELEGDE KOEJAWELS
Skil koejawel weeg hulle. Plaas in soutwater tot jy almal klaar geskil het . Spoel goed af.
Sny deur of los heel. Dompel in kook water. Kook saggies hul moet nie in pot baklei nie. Tot sag. Intussen maak jy jou stroop deur die volgende saam te kook
250 ml suiker vir 500ml water.
Dompel vrugte in kokende stroop tot ‘n draadjie tussen vingers vorm omtrent 20 min.
Skep koejawels in fles met gesigte na buite.
Gooi stroop deur sif of sommer met pitte in bottel.
Seël dadelik
BRON- Alletta Strydom
Foto: Gideon Louw
KIWI CHUTNEY
voor ca. 4 (jam)potjes
1 kilo kiwi, bij voorkeur nog niet helemaal rijp
100 g verse gemberwortel
4 sjalotten, gesnipperd
1 rood pepertje, ragfijn gesneden, naar (scherpe)smaak
100 g grote blanke rozijnen
5 dl (kruiden)azijn
500 g suiker
zout en versgemalen zwarte peper • Continue reading
MANGO ATJAR
MAKLIKE “INLE” KOEJAWELS
MAKLIKE “INLE” KOEJAWELS
Sny in skyfies- pak lagies met bietjie suiker oorgesprinkel en vries. Smaak nes ingelegde koejawels as jy dit ontdooi, met so n stropie wat self ontstaan. Minste werk vir bewaar, Dit is SO lekker!
Magda Uys Pieters
MAKLIKE GRANAATSTROOP

MAKLIKE GRANAATSTROOP
Bron: Martie Fourie Moolman
FOOD LOVERS RECIPES
6 koppies granaat pitte
1 koppie suiker
½ koppie water
Verhit en kook saam vir so 10 minute.
Vryf deur sif.
Ek bêre in die yskas en verdun met sodawater of gebruik dit in Midde- Oosterse geregte.
Gebruik ook die stroop saam sterk gegeurde kaas en beskuitjies, die pitte lyk ook mooi saam met enige gereg.
Baie ryk aan anti-oksiodante!!






