PRICKLY PEAR AND CHILL CHUTNEY


PRICKLY PEAR AND CHILL CHUTNEY
16 prickly pears
500 gr onion
1 teaspoon ground ginger
50 ml white vinegar
150 g sugar
1 teaspoon salt
1 stick cinnamon
1/2 teaspoon chopped fresh chilli
Peel the pears, leave 2 whole, cut into small pieces and pass them to other food mill to remove seeds.Add all other ingredients in a bowl and leave for 2 hours.Cook over very low heat for about 2 hours, stirring often, checking the consistency should be like a jam.
Put into sterilized jars, seal and let cool upside down.( Italiaanse vriend )

POSTED BY Carol Elliott Claassen




FRUIT SOAKED IN BRANDY

FRUIT SOAKED IN BRANDY
Makes 3-4 jars
1,5 kg fruit
440 g sugar
500 – 750 ml brandy or rum
flavours – star anise, cinnamon, vanilla pod, cloves, orange or lemon peel

 

Wash the fruit and allow it to dry. Peel if necessary and cut the larger fruit like pineapples into smaller pieces or slices. If you use whole fruit, like plums, prick the skins with a needle.
Put the fruit into sterilised jars. Add the flavourings of your choice. Add the sugar and the brandy or rum. Seal the jars and leave them for a month in a cool




PRUIMEDANT BLATJANG

PRUIMEDANT BLATJANG
750 ml asyn
5 ml gemaalde gemmer
5 ml gemengde speserye
5 ml fyn kaneel
5 ml droë mosterd
2.5 ml brandrissie poeier
knypie gemaalde naeltjies
knypie gemaalde neutmuskaat
1.5 kg ryp pruime, gewas, gehalveer en ontpit
500 g pitlose rosyne
600 g appels geskil, ontpit en in stukke gesny
500 g suiker
500 g wortels, geskil en grof gerasper
30 ml sout
2 groot mango’s, geskil, ontpit, gesny in stukke
600 g uie, geskil en gekap

Giet die asyn en speserye in ‘n groot kastrol en bring tot kookpunt.
Voeg al die oorblywende bestanddele by en roer goed. Bring weer tot kookpunt.
Draai die hitte af nadat kookpunt bereik is en kook oor ‘n lae temperatuur vir 2½ uur.
Roer gereeld sodat die mengsel nie aanbrand nie. Kook blatjang tot dik.
Wanneer jy ‘n lepel deur die mengsel trek en die twee kante stadig na mekaar toe loop is die blatjang reg.
Wanneer die blatjang reg is, haal dit van die stoof af en gooi ‘n vadoek oor die pot. Laat oornag afkoel.
Skep die volgende dag in botteltjies. Die deksels moet met plastiek uitgevoer wees, sodat die asyn nie met die deksel in aanraking kom nie. Bêre op ‘n droë plek. Vir beste resultate gebruik eers na ‘n maand.  Geniet!!!
BRON- Trix Arp Smit




INGEMAAKTE LIETSJIES

 

lietsies

INGEMAAKTE LIETSJIES
Dop die lietjsies af en ontpit dit oor ‘n vlykvryestaal- emalje- of erderbak om die sap  te vang wat afdrup.  Kook ‘n matige stroop van 200g wit suiker per 500ml water waarby die lietjiesap gevoeg is.  Plaas die lietjies in die kokende stroop en laat dit net weer opkook.
Skep die lietjies in warm, voorbereide flesse en vul dit met die kokende stroop.  Verseël die flese en draai die proppe ‘n halwe draai los.  Plaas die flesse in ‘n waterbad en steriilseer dit 15-20 min lank by 90°C.  Haal die flesse uit die water en draai die proppe styf vas.

Lietjies kan met groot sukses gevries word.  Pak dit met doppe en al in stywe vrieshouers of sakkies en bevries dit.  Dit kan ook tot 3 maande by ‘n temperauur van -1°C – 7°C bewaar word.




LIETSJIES IN ALKOHOL

lietsies
LIETSJIES IN ALKOHOL
1 kg lietsjies
2 stokkies pypkaneel
500 ml brandewyn
70 g strooisuiker
20 heel kruienaeltjies

Dop die lietsjies af en pak hulle styf in gesteriliseerde inmaak flesse. Breek die pypkaneel in stukkies op en verhit dit saam met die brandewyn, strooisuiker en naeltjies oor lae hitte net totdat al die suiker opgelos is. (Die stroop moet nie kook nie, want dan verdamp die alkohol.) Giet die stroop oor die lietsjies. Voeg ekstra skoon brandewyn by indien die stroop te min is om die flesse te vul. Verseel die flesse en bewaar op droe koel donker plek.

 




INGELEGDE KOEJAWELS


INGELEGDE KOEJAWELS
Skil koejawel weeg hulle. Plaas in soutwater tot jy almal klaar geskil het . Spoel goed af.
Sny deur of los heel. Dompel in kook water. Kook saggies hul moet nie in pot baklei nie. Tot sag. Intussen maak jy jou stroop deur die volgende saam te kook
250 ml suiker vir 500ml water.
Dompel vrugte in kokende stroop tot ‘n draadjie tussen vingers vorm omtrent 20 min.
Skep koejawels in fles met gesigte na buite.
Gooi stroop deur sif of sommer met pitte in bottel.
Seël dadelik
BRON- Alletta Strydom
Foto:  Gideon Louw




KIWI CHUTNEY

 

2014-01-02-kiwichutneytested

voor ca. 4 (jam)potjes

1 kilo kiwi, bij voorkeur nog niet helemaal rijp
100 g verse gemberwortel
4 sjalotten, gesnipperd
1 rood pepertje, ragfijn gesneden, naar (scherpe)smaak
100 g grote blanke rozijnen
5 dl (kruiden)azijn
500 g suiker
zout en versgemalen zwarte peper •

Spoel de rozijn af met heet water en laat ze een nacht drogen op een zeef.
Schil de kiwi’s en snijd de harde kern eruit, snijd ze in stukjes van ca. 1 cm.
Schil de gemberwortel en rasp hem zeer fijn.
Breng in een wijde pan met dikke bodem de azijn aan de kook.
Laat er onder voortdurend roeren de suiker in oplossen.
Voeg er wat grof gemalen peper en wat zout (ca. ¾ theelepel) aan toe.
Laat alles 2 minuten flink koken.
Voeg kiwi, pepertje, sjalot, gemberwortel en rozijnen toe.
Roer alles krachtig door.
Temper de warmtebron en laat alles zachtjes koken tot de chutney de juiste dikte heeft en de sjalotten en rozijnen helemaal zacht zijn (ca.1 uur).
Spoel brandschone potjes om met kokend water.
Vul ze met de chutney.
Sluit de potjes luchtdicht af met plastic folie.
Schroef de deksels erop en laat ze omgekeerd op een dubbelgevouwen theedoek afkoelen.
Voorzie de potjes van etiketten en vermeld er datum en inhoud op.
De chutney is minstens 6 maanden houdbaar mits ze wordt bewaard op een koele, droge, donkere plek

BRON- Annet Geelhoed




MANGO ATJAR

mango atjar 2tested

MANGO ATJAR
Braai saam tot sag in groot kastrol;
30 ml kookolie
2 gekapte uie
2 gekapte knoffelhuisies
1 klein, vars brandrissie
3 teelepel fyn koljander
3 teelepel fyn mosterdpoeier
2 rooi – en 2 groen soetrissies, gekap
Voeg by:
2 kg mango stukkies
500 ml wit asyn
1 ½ koppie suiker
1 teelepel sout

Kook deur so 45-50 minute . Roer af en toe, pasop vir aanbrand. As nog waterig, roer 1 eetlepel maizena, gemeng met bietjie water, by. Kook deur en skep in gesteriliseerde bottels. Draai toe as heeltemal afgekoel. Jy kan ook minder suiker en meer asyn byvoeg…hang af van jou smaak, proe maar.

Resep:  Radio Namakwaland




MAKLIKE “INLE” KOEJAWELS

koejawelstested

MAKLIKE “INLE” KOEJAWELS

Sny in skyfies- pak lagies met bietjie suiker oorgesprinkel  en vries. Smaak nes ingelegde koejawels as jy dit ontdooi, met so n stropie wat self ontstaan. Minste werk vir bewaar, Dit is SO lekker!

Magda Uys Pieters




MAKLIKE GRANAATSTROOP

 

pomo syryp
MAKLIKE GRANAATSTROOP
Bron: Martie Fourie Moolman
FOOD LOVERS RECIPES
6 koppies granaat pitte
1 koppie suiker
½ koppie water

Verhit en kook saam vir so 10 minute.
Vryf deur sif.
Ek bêre in die yskas en verdun met sodawater of gebruik dit in Midde- Oosterse geregte.
Gebruik ook die stroop saam sterk gegeurde kaas en beskuitjies, die pitte lyk ook mooi saam met enige gereg.
Baie ryk aan anti-oksiodante!!