Kook deur so 45-50 minute . Roer af en toe, pasop vir aanbrand. As nog waterig, roer 1 eetlepel maizena, gemeng met bietjie water, by. Kook deur en skep in gesteriliseerde bottels. Draai toe as heeltemal afgekoel. Jy kan ook minder suiker en meer asyn byvoeg…hang af van jou smaak, proe maar.
Resep: Radio Namakwaland








