

INGELEGTE KOMKOMMERSLAAI
6 groot komkommers in skywe gesny met skil aan
1/2 koppie sout
Laat komkommers oornag in die soutwater le
Volgende stap:
4 uie in skywe gesny
3 koppies wit asyn
3 koppies suiker
1 eetlepel droë mosterd Continue reading











