HENDRY SE PAMPOENPIEKEL
Met hierdie lekker maklike pampoenpiekel wys hy dat hy nie skrik vir koue pampoen nie. Ook nie vir die Kokkedoor Markdag-uitdaging nie. Geniet die piekel met braaivleis of koue vleis en kaas saam met tuisgebakte brood. Hy en Tiaan het ook vyestroop, konfyt, appelkoosblatjang, olyfkonfyt, neute in heuning, en ‘n kerrie- en chillie olie gemaak.
15 ml mosterdsaad
15 ml wonderpeper (all-spice)
1 naeltjie
Heel stuk pypkaneel
½ boerpampoen, in blokkies gesny
250 g growwe sout Continue reading








