PRAWNS ALA HERMAN
So bietjie (groot) prawns, grilled salmon (alles buite op die Weber) afgerond met ‘Spur style’ uie ringe en pink Spur sous. Man, hoe geniet ons dit toe nie vanaand hier in die UK nie. Ek het al vergeet hoe maklik en vinnig die Spur uie ringe gemaak word! Love it!
Dis maar ‘n eenvoudige resep, maar die een wat ons verkies want jy proe nog die see! In die wok is seker so 100ml olyf olie en 2 eetleppels botter. Laat smelt en voeg vars of ontvriesde prawns by. Dokter met fyn knoffel so veel soos jy voor lus het en roer in. As al die prawns pink is, is dit reg vir opdien. Alles vat onder 10 minute! Meeste werk is die wok se skoonmaak! Ons gooi nooit sout of speserye by nie. Dit beinvloed die smaak te veel. Geniet! Continue reading
Category Archives: Groente / Vegetables
PAMPOENTERT MET MARSHMALLOWS
PAMPOENTERT MET MARSHMALLOWS
KORS:
1 1/4 kop. Gemmerbeskuitjies.
1/3 koppie bruin suiker
1/3 koppie gesmelte botter
Maak die beskuitjies fyn en meng met die bruin suiker en die botter. Druk vas op die boom en kante van n tert bak en bak 10 minute by 180 grade C Continue reading
Cheesy Mashed Potatoes and Carrots

6 large Gold Potatoes peeled and quartered
1 1/2 c peeled baby carrots
1/2 c cream or milk
1 t salt
1/2 t pepper
4 T butter
1/2 t dried thyme
1/2 c sharp cheddar cheese Continue reading
PATAT EN BUTTERNUT GEBAK
PATAT EN BUTTERNUT GEBAK
Gisteraand bietjie iets anders gemaak as net soet patas en gevulde butternut.
500 g patats en butternut
1 ui, in skywe gesny
sout en peper na smaak
gerasperde kaas na smaak
1 pakkie bruin uie soppoeier
1 koppie melk
Skil en sny die patats en butternut in stukke en sny die ui fyn.
Stoom vir 25 min en geur met sout en peper ns smaak.
Meng alles en gooi in ‘n oondbak met lekker gerasperde kaas oor!
Meng die bruin uie soppoeier met die melk en giet bo-oor.
Bak vir 35 min by 190°C.
Baie lekker!
Foto en resep: Benhet Nieuwenhuis
HEERLIKE KERRIEKOOL
so halwe kool kop fyn gesny
1 kop ertjies kool sag gekook en dreineer
2 uie fyn gekap sout na smaak
2 teel kerrie hang af of jy dit sterk soek witsous pakkies of selfgemaakte witsous
kook kool tot sag dreineer hou eenkant. braai uie tot sag en bruin sit kerri by uie en die witsous sous moet nie loperig wees nie meng kool en ertjies by kan erjies verhit vir 10 min roer goed en bedien
Tertia Cassell
BRUSSELSE SPRUITE GEREG


BRUSSELSE SPRUITE GEREG
(Die wat nie Brusselse spruite eet nie probeer gerus die een)
1 pakkie brusselse spruite
1 groot ui fyn gekap
200 g bacon bits
1 pakkie sampioene
1 teelepels knoffel
1 koppie kaas
1 groen soetrissie (opsioneel)
1 pakkie sampioensop
250 ml room of melk Continue reading
GROENTE GEVULDE BOTTERSKORSIE

GROENTE GEVULDE BOTTERSKORSIE
2 Botterskorsies
2 aartapels geskil en in blokkies gesny,
Sout na smaak
30ml olyfolie
2 uie grof gesny
1 bos spinasie goed gewas en ontstingel
150ml roomkaas of vetakaas
Vars gemaalde swartpeper na smaak
250ml witsous
200ml gerasperde cheddarkaas Continue reading
LEKKER SPINASIE IN DIE OOND

1-2 Bossies spinasie fyngekerf
1 Gerasperde ui
4 Eiers
Bietjie melk
10ml gemengde kruie
Gemaalde swartpeper
5ml sout
Gerasperde kaas Continue reading
KANEEL BOTTERSKORSIE SKYWE IN DIE OOND


KANEEL BOTTERSKORSIE SKYWE IN DIE OOND
Skil en ontpit botterskorsies en sny dit in halfmane. Continue reading
TIKVENIK (PUMPKIN TART)








