SKORSIE GEREG
2 kop geskilde, gerasperde skorsie
1 1/2 eetl suiker
1 eetl botter, gesmelt
1 eetl mielieblom
1 eier
1 teel bakpoeier Continue reading
SKORSIE GEREG
2 kop geskilde, gerasperde skorsie
1 1/2 eetl suiker
1 eetl botter, gesmelt
1 eetl mielieblom
1 eier
1 teel bakpoeier Continue reading→
GEBAKTE BOTTERSKORSIE MET UIE
Twee kleinerige botterskorsies geskil en in groterige stukke gesny.
Een of twee uie in dik ringe gesny
1 Pakkie bruinuiesop poeier
Botter Continue reading→
Wag vir hoeveelhede
Fyn butternut pampoen sag gedruk met masher en meng dan eiers, en koekmeelblom, vanillaessens, bakpoeier, botter, suiker en sout en kaneel.Meng alles. Beslag effe looperig en laat staan half uur. Maak olie warm in pan om pampoen beslag in te bak. Olie nie baie warm nie asb. Hou temperatuur altyd dieselfde. Continue reading→


SPINGBOKBOUD
2 kg wildsboud
300 ml asyn
150 ml water
90 gram harde botter
250 g spek
250 ml melk
125 ml water
Sout en vars gemaalde peper
Maggi Fondor en knippie gemengde peper ….. Dit laat ek uit.
Continue reading→
AARTAPPELS EN KAAS SIRKELS
oorskiet kapokaartappels
1 eier
kruie na smaak (bietjie fyn komyn en knoffelpoeier)
Filo deeg
Meng die “mash, eier en kruie saam.
Neem die filo deeg, smeer vyf lae met botter en sit die vulsel in.
Rol op, sny in skywe.
(kan ‘n bietjie kaas bo-oor strooi)
Pak in ‘n gesmeerde bak en bak vir omtrent ‘n halfuur by 180°C.
Resep en foto: Martie Fourie Moolman


ASPERSIE IDEES
Riana van Zyl
Wie hou van vars gestoomde aspersies? Ek maak ‘n “dressing” deur kondensmelk en donker malt asyn te meng – Geen definiewe mate nie – Sommer na smaak.
(My vriendin verkies om wit asyn te gebruik en se dit is ook goed).
Ansa C Reyneke
Ek hou baie daarvan maar gebruik net balsamic oor indien ek lus voel maar die klink ook lekker
Elsabie Templeton
Ons eet dit weer saam met gepiekelde gemmer (die wat jy kry saam met sushi) en soja sous, anders en baie lekker!
Petro Borchard
suurlemoen sap en botter, of net plain mayonaise
Ingredients:
4 large Yukon Gold potatoes, peeled
1 medium onion, peeled
Lemon juice
1 cup all-purpose flour
1 cup milk
1 egg
1 Tb. Baking Powder
2 Tb. unsalted butter, melted
2 Tb. chopped parsley or chives
Freshly grated nutmeg
Salt and Pepper to taste
Applesauce
Sour Cream
Optional, Caviar, Creme Fraiche Continue reading→
Kook sowat 6 middelslag pattas ongeskil ma gewas tot sag en verwyder van stoof en laat effens afkoel tot jy aan hul kan vat om af te skil. Terwyl jy wag vir patas om af te koel maak jou sous op stoof. Continue reading→

VEGGIE DISH
Make vegetables interesting and fun as you aspire to eat healthy. This is a really simple recipe ! This looks so delicious.
Ingredients:
2 tbsp olive oil (divided)
1 large sweet yellow onion cut in half and sliced
2 cloves of garlic, minced
1-2 russet potatoes, unpeeled
1 zucchini
1 yellow squash
3 large Roma tomatoes
Sea salt, freshly cracked black pepper, to taste
Dried thyme, to taste
1/2 cup of grated Parmesan cheese Continue reading→
EIERVRUG GEREG
Resep en foto: Martie Fourie Moolman
FOOD LOVERS RECIPES
Eiervrug gereg gemaak saam met Rump steakie vanaand.
2 eiervrugte
1 blik geskilde tamaties
knofffel, na smaak
Ina Paarman gemengde kruie
witsous
mozzarella en cheddar na smaak
Sny die eiervrugte en week in ‘n bietjie soutwater. Braai in vlak olyfolie.
Pak in lae saam met die blik tamaties.
Geur met die knoffel en en gemengde kruie.
Giet die witsous oor en strooi die kase oor.
Bak tot die kaas gesmelt en borrelend is.
You cannot copy content of this page
