Eiervrug gereg gemaak saam met Rump steakie vanaand.
2 Eiervrugte gesny en in bietjie soutwater geweek. in vlak olyfolie gebraai. In lae gesit met blik gekapte geskilde tamaties, knoffel, Tannie Ina se gemengde kruie witsous, morserella en chedderkaas gebak tot die kaas gesmeld en borrelend is .
Martie Fourie Moolman