

OUTYDSE UIE RINGE
2 groot uie wat ‘n dag in yskas was, in 4 skywe elk gesny en die ringe uitgedruk
So 1 ¾ koppie bruismeel
1 teelepel sout
Meng goed.
Doop elke ring in meel mengsel en maak seker dis goed bedek, pak op ‘n skinkbord en sit terug in yskas.
Maak ‘n holte in die meel. Breek 1 ekstra groot eier daarin. Giet ‘n half koppie volroom vars melk by en meng goed tot ‘n gladde deeg. Voeg nou melk by tot ‘n beslag gelykstaande aan crumpet deeg is en sit in die yskas vir minstens ‘n half uur.
Gooi genoeg olie in ‘n pan om te diep braai. Continue reading











