JAKES SE FRIKKADELLE OOR DIE KOLE
2-3 kg maalvleis hang af vir hoeveel mense jy maak
4 teelepels sout
2 teelepels swartpepper
2 teelepel koljander (coriander)
2 teelepel pietersielie (parsley)
3 teelepels crushed garlic
2 snye witbrood fyngedruk met vurk in klein bietjie melk nie te veel melk net dat brood als klam is
3 eetlepel worcester sous
1 pakkie cream of tomato soppoeier
7 eetlepels chutney
3 eiers geklits Continue reading
Category Archives: Braai / BBQ / Spit
TRADITIONAL APRICOT SNOEK
TRADITIONAL APRICOT SNOEK
A lighter option for Spring – try this traditional Apricot Snoek.
You’ll need:
1 large fresh snoek, mildly cured if available
100 ml butter or olive oil
150 ml apricot jam
2 tbsp crushed garlic
2 tbsp masala spice
Coarse salt to taste
Salt
Pepper
Juice of 1 lemon
25 ml soy sauce (optional)
50 to 100 ml white wine (optional)
Dash of chilli sauce (optional) Continue reading
IDEES VIR BUTTERNUT BY N BRAAI

IDEES VIR BUTTERNUT BY N BRAAI
Senta Peacock – Hi almal, het iemand dalk vir my n lekker resep wat ek met butternut kan maak as bygereg by n braai?
Roelette Spies Greyling – Butternut, baby marrow. Bruin uie sop en room. Jy kan sampioene en pepers of uie ook by sit. Sny alles in blokke gooi sop dan room oor en bak in matige oond vir n uur. Ons maak dit saam met braaivleis.
Cindy Mossop – pampoen tert of butternut roosterkoeke
Arrie de Goede – Sny jou butternut n stuke . Draai toe in bacon . Bak in oond
KOOL IN DIE VUUR


KOOL IN DIE VUUR
Sny kool in kwarte, maar nie heeltemal deur nie, dit moet bietjie oop wees vir die sous. Maak sous van
botter, hoeveelheid hang af van grootte van kool, so 125 gr,
2 eetlepels suurlemoensap,
1 eetlepel appelkooskonfyt
en sout, Continue reading
GIDEON SE KLIPRIB
GIDEON SE KLIPRIB
my kliprib braaiproses was heerlik en sag
eers word die twee spesiale klippe geskrop dan word dit warm gemaak op die vuur ( ek voel met my hand of die temp reg is dan word die ribbe op die een warm klip geplaas en die ander warm klip bo op die ribbe maw die vleis is tussen die twee warm klippe dit word dan vir +- n halfuur gebraai en dan word die boonste klip afgehaal en die vleis uitgehaal
LEKKER EET
FOTO’D EN IDEE : Gideon Louw
BRAAI SNOEK WITH STICKY APRICOT AND ORANGE GLAZE


Braai Snoek with sticky Apricot and Orange Glaze
1 kg braai snoek
1 onion, cut into slices
2 oranges, cut in half
Bay Leaves
APRICOT GLAZE
1 tablespoon butter
2 tablespoons apricot jam
Juice of half an orange
Freshly ground black pepper Continue reading
GIDEON SE VARKWIELE
GIDEON SE VARKWIELE
Ek het sommer uit n varkboud repe vleis gesny van so 8-10 mm dik en +-20 wyd en gespice met chillie spice n bietjie suiker n bietjie swart peper n bietjie kerrie poeir asook marsala maar net so uit my kop uit nie dik gestrooi nie en toe die vleis in n ronde wiel gedraai en n stokkie deurgedruk !
Foto en resep: Gideon Louw
RONNIE SE ONTBEENDE RUMP EN VARK LOIN VIR DIE KOLE
RONNIE SE ONTBEENDE RUMP EN VARK LOIN VIR DIE KOLE
Vir die Rump: Meng die volgende saam:
250 ml rou bruin suiker (klam bruin suiker)
125 ml sout
40 ml knoffelpoeier
80 ml spaanse paprika
80 ml gerookte paprika
20 ml cayenne peper
30 ml swart pepper
Ek het die rub oor die vleis gestrooi en dan die vleis in “Cling Wrap” toe gemaak en vir 12 ure in die yskas gelos.
Die vark was na smaak, dieselfde suiker, sout, knoffel en dan met my eie appelkoos rissie sous gemeng en ook toe gemaak en oor nag gelos.
Resep en foto: Ronnie van den Heever
GIDEON SE WESKUSSNOEK OP DIE KOLE
GIDEON SE WESKUSSNOEK OP DIE KOLE
Een snoek vooraf gesout
2 eetlepels knoffel vlokkies
3 eetlepels tuisgemaakte appelkoos jam
4 eetlepels suurlemoensap
1/2 koppie botter
1/2 teelepel peper
Smelt die botter en meng met alle bestandele behalwe die snoek
Plaas die snoek op die rooster wat met foelie bedek is en braai vir 10 min op skerp kole met die vleiskant na onder draai dan om en giet die sous oor die snoek en braai vir nog 10 min
Resep geplaas deur Gideon Louw
Foto: Gideon Louw
DIE BESTE MANIER OM KABELJOU GAAR TE MAAK
Michelle Joubert – Het laas week myne in die oond gemaak. Heel Kabeljou: Gesmeer met sout, peper, suurlemoen sap. Gestop met sprietuie, knoffel en baaaaie botter. Oond toe vir so 30min. Lekkerrrrrr











