

LOW GI BUTTERMILK RUSKS
Recipe posted by Juanita Vermeulen
Photo: Joanita Vermeulen
FOOD LOVERS RECIPES
Ek het ook beskuit gebak. Heerlik uitgekom en sopas klaar uitgedroog.
Makes 60 rusks
3 cups cake flour
2 cups oat bran
1 cup whole wheat Pronutro
1 cup sugar
50 ml baking powder
125 ml canola oil
2 eggs
500 ml low fat buttermilk/maas/plain yogurt (I used buttermilk)
5 ml caramel essence
5 ml vanilla essence
2 small green apples (peeled and grated) Continue reading
Category Archives: Beskuit/Rusks
PETRE SE GESONDHEIDSBESKUIT


PETRE SE GESONDHEIDSBESKUIT
Resep en Foto: Petré van Jaarsveld
FOOD LOVERS RECIPES
Smelt saam:
500 g margarien
2 koppies melk/karringmelk
1 koppie klapper
2 ½ koppies bruinsuiker
Roer intussen:
1 kg bruismeel
1 koppie semels
1 koppie sonneblompitte
20 ml bakpoeier
5 ml sout – afgeskraap
Meng goed.
Druk uit in beskuitpan en bak teen 160°C vir 45 minute.
Kan ook in die mikrogolfoond gemaak word.
Spuit 3 x 2 liter roomysbakke, deel deeg in 3, druk vas in roomysbakke.
Mikrogolf op hoog vir 10 minute, gooi dadelik uit en sny in vingers. Laat afkoel, droog uit in oond.
BRUIN KORRELSUURDEEG BESKUIT




BRUIN KORRELSUURDEEG BESKUIT
Resep geplaas deur Anne Snyman
Foto’s: Anne Snyman
3de foto: Ina Erasmus
FOOD LOVERS RECIPES
In ‘n groot knieskottel, sif saam:
2,5 kg bruinbrood koringmeel
700 gm strooisuiker (castor sugar)
3 teelepel sout
Meng hierby:
1 pakkie anys (indien verkies)
Vryf 300 g botter/bak-margarien (kamertemperatuur of gesmelt) by die meelmengsel totdat dit soos broodkrummels lyk.
Maak ‘n holte in die middel van die meel, sodat die suurdeeg daarin gegooi kan word.
SUURDEEG:
Sif 500 g koekmeel en 3 pakkies Achor Yeast saam.
In ‘n ander groot vlekvrye staalbak, klits effens saam:
4 eiers
1 blik kondensmelk
6 ½ koppies sterk-lou water (gebruik eers 4 koppies en 2 ½ koppies later) Continue reading
LEMOENBESKUIT MET SAP EN SKIL


LEMOENBESKUIT MET SAP EN SKIL
Foto en resep aanpassing: Elsabie Templeton
FOOD LOVERS RECIPES
1,5 kg bruismeel
7 ml bakpoeier
700 ml vars uitgedrukte lemoensap met die selletjies
2 lemoene se fyn gerasperde skil
500 g Stork to Bake, gesmelt
1 teelepel sout
2 koppies suiker
3 eiers Continue reading
KARRINGMELK BESKUIT WAT GEKNIE WORD


KARRINGMELK BESKUIT WAT GEKNIE WORD
Foto: Coetzee Neethling
FOOD LOVERS RECIPES
500 ml karringmelk
1 kg bruismeel
10 ml bakpoeier
knippie sout
2 koppies suiker
3 eiers
500 g margarine
Meng alle droë bestanddele en vryf die margarine in. Sit geklitste eiers by en karringmelk.
Knie goed. Rol deeg in balle en plaas in pannetjie. As deeg te slap is, werk ‘n bietjie meel by.
Bak teen 180°C vir 1 uur.
Sny elke bol in vier met vurk en plaas oornag in oond teen 80°C om uit te droog.
NOTA:
Indien jy nie karringmelk het nie gebruik gewone melk en sit 2 eetlepels lemoensap in melk. Wag tot dit begin dik raak en gebruik soos karringmelk.
HEERLIKE GESONDE KARRINGMELKBESKUIT


HEERLIKE GESONDE KARRINGMELKBESKUIT
Foto en resep: Marina Hiscock
FOOD LOVERS RECIPES
(ek pas aan vir diabetes)
500 g botter
375 ml suiker of 125 g Xylitol
500 ml karringmelk
1 kg koekmeel
50 ml bakpoeier
3 ml sout
2 koppies Vital muesli (Low GI)
1 koppie sonneblomsaad
geroosterde klapper (opsioneel)
anys (opsioneel) Continue reading
OHMS BESKUIT


OHMS BESKUIT
Resep: Betsie Joubert
FOOD LOVERS RECIPES
Het my resep gaan soek, hier is dit.
2,5 kg nutty wheat
1 kg rou hawermout
500 ml semels
1 kg bruinsuiker
50 ml bakpoeier
50 ml koeksoda
40 ml sout
1 liter melk
1 liter 100% appelsap
3 eetlepels druiweasyn
750 ml sonneblomolie Continue reading
ALLES-IN-EEN ONTBYTBESKUIT


ALLES-IN-EEN ONTBYTBESKUIT
Resep geplaas en foto: Wilma Batt
FOOD LOVERS RECIPES
1 kg bruismeel
10 ml bakpoeier
10 ml sout
500 ml bruinsuiker
250 ml sonneblomsaad
250 ml lynsaad
125 ml sesamsaad
100 g (250 ml) pekanneute, grofgekap
250 ml hawermout
125 ml droë klapper
500 ml semelvlokkies (all bran flakes) Continue reading
LEMOENBESKUIT



LEMOENBESKUIT
1.5 kg bruismeel
7 ml bakpoeier
625 ml lemoensap
gerasperde lemoenskil van 2 lemoene
500 g bak margarien (kamer temperatuur)
1 teelepel sout
2 koppies suiker (bruin of wit)
3 eiers Continue reading
KARAMEL KARRINGMELK BESKUIT


KARAMEL KARRINGMELK BESKUIT
250 g botter
½ koppie witsuiker
½ koppie demarara suiker
½ teelepel sout
1 teelepel bakpoeier
1 teelepel karamel geursel
2 eiers
1 koppie karringmelk
500 g bruismeel Continue reading

