2 blikkies pynappel een cruch en een stukkies,
2 blikkies ideal melk en n pakkie pynappel jelly.
Pakkie en n half tennis beskuitjies,
Ideal melk moet in yskas wees vir n nag,neem die stroop van
die blikkies pynappel verhit dit vir so 1 min in microgolf,voeg jelly
by en laat afkoel. Continue reading
Author Archives: Rina Kleinhans
MELISSA SE SOUSKLUITJIES
MELISSA SE SOUSKLUITJIES
1 koppie meel
2 teelepel bakpoeier
2 eetlepel suiker
4 eetlepel melk
Halwe teelepel sout
1 eier
2 eetlepel botter
Sif droë bestanddele en vryf botter in.
Klits eier en voeg suiker geleidelik by.
Voeg melk by eiermengsel en meng dit met droë bestandddele Continue reading
PASTA SOUS
jong ek het nie ‘n resep nie, ek vat net alles uit die tuin, tamaties, het so baie gehad, sommer baie, onvel dit, sny dit in stukke,paprikas/rissies, genoeg uie, grof, stingel seldery, wortels, en ‘n paar huisie knoffel , kook tot gaar, dan het ek dit met die staafmenger fyn gemaak. Continue reading
TAMATIEBLATJANG MET GEMMERWORTEL
TAMATIEBLATJANG MET GEMMERWORTEL
Foto en resep Pearl Van Der Walt
FOOD LOVERS RECIPES
1 kg tamaties geskil
2 uie in halwe ringe gesny
3 cm vars gemmerwortel
300 ml asyn/wynasyn
8 volle eetlepels bruinsuiker
2 teelepels fyn komyn
Sny die tamaties in stukkies, verwyder die harde kern, plaas in ‘n groot konfyt pot. Rasper die gemmerwortel oor die tamaties, in die pot. Voeg die asyn en komyn by en roer deur. Bring tot kookpunt kook, verlaag die hitte en kook sonder deksel. Kook tot die konfyt dikte eg toets, bottel in warm voorbereide bottels.
Jy kan ook ‘n bietjie aartappel meel of maisena by sit as jy dit dikker wil hê.
PAPTERT ALA KOOS
PAPTERT ALA KOOS
Hierdie spesifieke paptert is so gemaak:
Maak ‘n pot slap pap, tussen heel slap en medium styf. Ons ken dit maar as gewone slap pap maar dit moenie te slap of te styf wees nie.
Braai uie, groen, rooi en geel peppers, tamaties en mushrooms saam.
Voeg sout en peper, ‘n bietjie suiker en tamatiesous by. (Hier kan jy insit net wat jy voor lus is)
Kook vir ‘n rukkie en die belangrikste, maak seker jy het baie gerasperde kaas.
Wanneer die pap halfpad gaar is, skep ‘n laag pap in ‘n oondvaste bak.
Skep van die gekookte mengsel oor die pap.
Gooi baie kaas oor, Bedek heeltemal.
Skep dan die volgende laag pap, en gooi dan die laaste sous oor.
Gooi nou weer ‘n klomp kaas oor. Continue reading
PREGO SAUCE WITH MSG
MANGO PHYLLO TART


MANGO PHYLLO TART
Flan tin prepped with philo pastry.
3 mangos peeled and sliced
1 tin condensed milk
1 cup sour cream/creme Fraiche
Juice of half a lemon
2 tablespoons brown sugar Continue reading
ALTA SE MIKROGOLF SJOKOLADE KOEK MET VARIASIES
ALTA SE MIKROGOLF SJOKOLADE KOEK MET VARIASIES
1 koppie koekmeel
1 koppie strooisuiker
3 eetlepels kakao
1 koppie lou water
1 teelepel vanilla
4 teelepels bakpoeier
¼ teelepel sout
2 eiers
¼ koppie olie Continue reading
KITI SE MOUSSE KOEK
KLAPPER MALVALEKKERS


KLAPPER MALVALEKKERS
80 ml gelatine,
125 ml kouewater,
375 ml kookwater,
4 x 250 ml suiker,
2 eierwittte,
knypie sout,
5 ml geursel en voedsel kleursel. Continue reading










