

OUMA GROBIES SE CHICKEN A LA KING
Resep geplaas deur Albert Buitenhuis
Foto: Elize de Kock
FOOD LOVERS RECIPES
Soos gesê, dit is ‘n baie ou resep en ek plaas hom net so.
2 eetlepels (30 ml) botter
2 eetlepels (30 ml) olie
2 eetlepels (30 ml) koekmeel
2 knoffel toontjies – fyn gekap
¼ koppie (70 ml) elk: geel-, rooi- en groen soetrissie – gekap
1 blikkie gekapte sampioene – behou die vloeistof
1 koppie (250 ml) hoenderaftreksel
½ koppie (125 ml) volroom melk
½ koppie room (125 ml) room
½ teelepel (2.5 ml) sout
½ teelepel (2.5 ml) droë salie – gevryf Continue reading







