

BACON KIPS EN ROOMKAAS BAL
1 houer maaskaas
200 g bacon kips gekrummel (hou 2 eetlepels uit vir rol)
3 eetlepels mayonnaise
2 eetlepels toebroodjie smeer (sandwich spread)
Meng alles saam. Rol in bal en rol in 2 eetlepels krummels en pietersielie gemeng.
Bedien saam met sout beskuitjies.
Resep geplaas deur: Hanna -Mari van den Heever Continue reading








