BILTONG BALLETJIES MET EIER
227 g roomkaas
3 hardgekookte eiergele
3-4 eetlepels fyn biltong
Klits eiergele en kaas goed saam.
Maak klein balletjies en rol in fyn biltong. Bere in yskas.
Resep en foto: Charlotte van Rensburg
You cannot copy content of this page