HEERLIKE HOL VETKOEKE
5 koppies koekmeel
1 eetlepel suiker
5 ml sout
15 g kitsgis
Meng en maak aan met 300 ml louwarm water en 1 eetlepel olyf olie.
As dit bietjie droog voel gooi n groot eetlepel griekse yogurt by of as dit te klam is gooi bietjie meel by
Laat die deeg op n warm plek rys.
HOE OM DIE VETKOEK HOL TE KRY: Continue reading














