4 x 250 ml koekmeel
7 ml kitsgis
5 ml suiker
3 ml sout
600 ml lou water of lou kookmelk en water
olie vir smeer en diep- of vlakbraai Continue reading
Category Archives: Vetkoek
STEPH SE VINNIGE VETKOEK
Hier is my weergawe van vinnige vetkoek. Dis heerlik en rys lekker as dit braai.
Sif saam 500 ml koekmeel
15 ml bakpoeier
2ml sout
Voeg by 300 ml lou melk (nie warm, net lou) en meng goed.
Bak in warm (nie kokend) vlak olie tot mooi bruin aan weerskante. Vul met kerrie maalvleis of kaas en konfyt of waarvoor jy ook al lus het. Myne het nog nooit geflop nie.
Resep en foto: Steph Kirchner
PITA BREAD OR VETKOEK


Sift the dry ingredients together and combine with the curdled milk to form a soft dough. Allow to stand for about 15 minutes. Roll the dough out on a floured surface until it is 5 mm thick. Cut into squares. Heat sufficient oil in a saucepan and fry the squares until golden brown on both sides. Drain on paper towelling. Fill with grated cheese or mince. Makes about 35.
FRANS SE SKUINSKOEK


FRANS SE SKUINSKOEK
Skuinskoek in warm olie gebak , met kaneelsuiker , kontreikos uit Namakwaland , Rooi Rose resep , maklik en goedkoop , basiese bestandele.
Sif saam
2 en half koppie koekmeel
half koppie suiker
knypie sout ,
half eetlepel kaneel
en half eetlepel kremetart
Vryf hoogvol eetlepel botter met vingers in die meel. Continue reading
CHILLI BITE MIX VETKOEK


CHILLI BITE MIX VETKOEK
1 koppie meelblom
1 koppie chilli bite mix
2 teelepels bakpoeier
½ teelepel sout
3 teelepels suiker
2 eiers
1 koppie kookwater
2 uie
500 g kouevleis/souttert mix
VET FRIKKIE BALLETJIES


VET FRIKKIE BALLETJIES
(kombinasie van vetkoek met frikkadelletjie is)
1 kg gemaalde maer beesvleis
250 ml rou harwermout
50 ml sagte broodkrummels
50 ml wit asyn
4 geklitste eiers
1 groot aatappel grof gerasper
15 ml sout
5 ml vam elk van die volgende
koljander, neutmuskaat en wonderpeper
2 ml peper
Sonneblom olie vir diepbraai Continue reading
OUMA HANNA SE VETKOEK
OUMA HANNA SE VETKOEK
Resep: Jenny vd Westhuizen
FOOD LOVERS RECIPES
8 koppies koekmeel
1 pakkie kits suurdeeg
1 eetleppel margarien
louwarm water
Voeg water bietjie vir bietjie terwyl jy deeg aanmaak.
Meng goed deur totdat dit lekker hanteerbaar is, moenie te slap wees nie.
Knie goed deur (ongeveer 5 min)
Maak deeg toe en laat rys totdat dit verdubbel het in volume.
Knie deeg af en laat weer uitrys tot dubbel die volume. Continue reading
VETKOEK VAN GEKOOPTE DEEG


VETKOEK VAN GEKOOPTE DEEG
Gebruik 500g van die basiese brooddeeg
Laat rys vir 15 minute
Knie af en knyp balle deeg af tussen jou een hand se duim en wysvinger om mooi gladde bolle deeg te maak.
Plaas op ‘n olie gesmeerde bakplaat om weer te rys.
Diepbraai in olie tot goudbruin en deurgaar.
Bedien met vulsel van jou keuse.
Bron: Corne Liebenberg
KOM ONS MAAK VETKOEK
As daar nou een ding is sekerlik menige boerseun of dogter se mond kan laat water, dan moet dit vetkoek wees.
Op enige stadium kan jy maar toets en net die woord VETKOEK noem in gesleskap en dadelik gaan daar ‘n paar wees wat begin vertel van hulle kinderdae en hulle ouma of hulle ma se vetkoek.
Vir my sal dit altyd my ouma se vetkoek wees wat my laat glimlag … so lekker gelerige deeg korsie wat so taai en krakerig was met sulke groot rysgate in die middel in die sagte deel. Nouja ek is seker dit was gekoppel aan die suurdeeg wat sy gebruik het en die hele knie proses want sy het vetkoek gemaak van die brood deeg wat sy geknie het.
Ek het nou al ‘n paar keer gesien mense vra op FB oor hoe kry mens die hol vetkoeke wat so lekker vulsels kan insluk. Continue reading
KIYMALI EKMEK (Brood met gehakt)


KIYMALI EKMEK (Brood met gehakt)
Deeg:
500 g koekmeel
½ eetlepel margarine
½ blokje (21 g) verse gist
2 theelepels zout
50 ml warm water
50 ml glas melk
1 theelepel suiker Continue reading






