

MULLIGATAWNY SOP
1 groot ui, gekap
2 stele seldery, in stukkies
1 soetrissie, gekap
1 groot wortel, in dobbelstene
1 appel, in blokkies
2 koppies hoender, fyn gesny
1 koppie gaar rys
2 liter hoenderaftreksel
2 teelepels kerriepoeier na smaak plus ander speserye indien verkies
1 teelepel borrie
1 teelepel tiemie
30 ml koekmeel
1 koppie room of klapper room, verwarm Continue reading











