


GESTOLDE WORTELRING MET ROOM
1 blik (440 g) pynappel, fyngemaak
1 pakkie suurlemoenjelliepoeier
½ koppie witsuiker
knippie sout
2 koppie geskilde wortels, fyn gerasper
½ koppie room
geelwortelrepies, pynappelstukkies en pietersielie vir garnering Continue reading













