

MALVALEKKER SLAAI
2 x 150 g malvalekkers
1 blikkie fyn pynappel crushed
175 ml granadilla jogurt
Sny malvalekkers in kwarte.
Meng al die bestanddele saam. Laat staan oornag en geniet dit die volgende dag.
OF
1 koppie suurroom
1 blikkie perskes – gesnipper en gedreineer
1 blikkie pynappel – gesny en gedreineer
1 koppie mini marshmallows
1 koppie klapper
1 koppie rooi kersies (gehalveer)
Meng alles en sit in yskas vir ten minste 3 ure.
Resep geplaas deur Ronel Lewies Pretorius
Foto: Lelane Van Der Walt – suurroom opsie






