

KOUE RYSSLAAI
Koue Rys Slaai soos my oorlede Ma gemaak het
3 kop gaar Rys
2 Ui – fyn gekap
1 Rooi / groen soet rissie – gekap
1 (410g) blik Pitmielies
1 (410g) blik Perske skywe – op gesny
Mayonnaise na smaak
Sout en Peper na smaak
Sit al die bestanddele in bak en meng. Sit in yskas om koud te word
Foto en resep: Mae van der Westhuizen






