


BEET EN KRUISEMENTSLAAI
Saam met die vleis het ek ‘n heerlik beetslaai gemaak, die foto lyk nie so nie maar dit is regtig heerlik.
Ek het klein beetjies in die oond gebak tot sag, laat koud word die velletjies afgetrek
Sny dit in 4, sny lekker baie vars kruisement fyn gooi oor
feta kaas gekrummel OF blokkies en net ‘n paar teelepels sweet chilli sous deur gemeng.
Baie lekker saam met die lamsvleis.
Foto en resep: Rina Kleinhans






