

STELLA SE LUI PASTA
Een pakkie bacon bits
Tagliatelle pasta
N punnet mushrooms
250 ml room Continue reading


STELLA SE LUI PASTA
Een pakkie bacon bits
Tagliatelle pasta
N punnet mushrooms
250 ml room Continue reading→
(vir 6 mense)
Hou alles byderhand want hierdie neem omtrent 15 minute
750 g maer bacon (opgesny)
1/2 ui – fyngekap
500 ml room
3 eiers – geklits
100 g VARS fyn gerasperde Parmesan kaas (nie die botteltjies nie)
Sout en peper na smaak
500 g pasta (ek gebruik spaghetti) Continue reading→
LEANNE SE LASAGNE
Spuit oondpan en voorverhit oond tot 180 ºC.
Braai 2 uie en 1 greenpepper met 3 huisie knoffel gekap tot mooi bruin.
Sit nou 1 kg maer maalvleis by en braai tot mooi bruin.
Ek sit dan ‘n pakkie tamatie paste in en braai. Nou season jy dit met sout, peper, Ina Paarman se garlic en herbs en so kwart teelepeltjie kaneel. Moet nie die kaneel uitlos nie, dit gee so lekker smaak. Continue reading→

4 boneless skinless chicken breasts (I used frozen)
2 cans cream of chicken soup
1 stick of butter
2 15 oz cans chicken broth
24 oz. frozen egg noodles Continue reading→

Sny 4 hoenderfilette in blokkies maak gaar in n bietjie Avo-olie met n bietjie hoendergeursel en Masala van Ina Paarman
Voeg fyngekapte ui met n t gekapte knoffel by. Continue reading→
Ek het uie sampioene, en bacon lekker gebraai.
Noedels gaar gekook en dreineer.
4 eiers geklits.
2 pakkies 3 kaas sous aangemaak met die hoeveelheid water en by eiers geklits met 1 koppie kaas, sout en peper.
Meng nou alles tesame.
Rasper kaas bo oor en bak in oond 180g tot gaar
BRON – Resep en foto – Marie Rheeder Troskie
Continue reading→


EIERVRUG, MAALVLEIS EN TAMATIE PASTA
500 g eiervrug
3 tamaties
400 g maalvleis
1 vars chilli
3 knoffel huisies
300 ml tamatie passata
1½ teelepel sout
¾ teelepel vars gemaalde swart peper
½ teelepel suiker
400 g pasta
80 ml vars basil, gesnipper
50 g Parmesan, gerasper Continue reading→
1 pak spaghetti op twee pakkies tamatie “cup n soup” . Kook spaghetti tot half gaar en voeg een pakkie sop by, voeg tweede pakkie sop by 5 minute voor pasta gaar is vir ekstra geur. Ek hou van my pasta plein, maar kan gerus “russian” of “hadock vis” by sit. Vir my die geur van daai tamatie is alreeds baie heerlik. wanneer gaar strooi met kaas na smaak, en voeg eie by kos by. n Heerlike groen slaai werk net so lekker.
BRON- Karl Marius du Preez


TAMATIE SPAGHETTI
Gaar spaghetti
Braai die volgende saam in 30 g botter:
1 ui, fyn gesny
3 toontjies knoffel, fyn gesny
blokkies groen, rooi en geel peper
1 komkommer, in blokkies gesny
3 sprietuie, in ringe gesny
12 rooi en geel kersie tamaties, gehalveer
4 viennas, in ringe gesny Continue reading→
1 medium eiervrug in blokkies gesny
1/2 ui en een knoffelhuisie fyn gekap
Olyfolie
Sout en peper
Een blikkie gaar, gekapte tamaties
250 ml room
1 pak pasta
Mozzarella kaas
Parmesaankaas Continue reading→
You cannot copy content of this page
