Puff pastry:
Moenie die pastry uitrol nie, want jy wil hê dit moet hoog rys. Sny puff pastry ongeveer 11cm by 6cm reghoeke. Bak op ‘n bakplaat vir omtrent 20 minute by 180ºC. Laat afkoel. Verdeel elke reghoek in twee (‘n bo en onder stuk).
Vulsel:
Appel:
Sny ‘n blikkie appels klein stukkies, sit dit in ’n kastrolletjie, voeg omtrent ’n kwart koppie water by asook knippie gemengde speserye, fyn naeltjies en kaneel en twee eetlepels suiker. Meng 10ml vlapoeier met ’n bietjie water, meng met appels en bring tot kookpunt, dit sal vinnig verdik, verwyder van hitte en koel af. Continue reading
Category Archives: Nageregte – Koud / Desserts – Cold
APPEL VLA LAAG
DIE APPEL
Braai die appelskyfies (geblikte appel) in ‘n pan met bietjie melk en bruin suiker.
Sny intussen ‘n appelvorm in die deeg en bak in warm oond soos op pakkie aangedui. wanneer mooi ligbruin en gaar,
laat afkoel, en snydan die appel horisontaakl deur, Druk die appelskywe, gebraai in melk en bruin suiker,
fyn, en besprinkel dit met pypkaneel. Skep van die appelmoes op die een helfte van die appelvorm,
en gooi vla rondom dit …in ‘n sirkel. Plaas die boonste gedeete van die appelvorm skuins teen die gevulde deel.
Sprinkel liggies met geurmidde.( Kaneel gemeng met bietjie versiersuiker)
Retha- Jane Duvenhage
DECONSTRUCTED CARAMELIZED APPLE CUSTARD PIE
Ek het n vorm uitgedruk uit die blaardeeg met ‘n mini losboom quiche vorm…het hom gebak en in die helfte gesny. Toe het ek ‘n dik vla gemaak en so n cm (kon dikker gewees het) vla in dieselfde quiche pan gegooi en verkoel…ek het dit uitgehaal en afgegly op die onderste gedeelte van die blaardeeg…toe het ek appels gekaramaliseer met kardamomsade en steranys, afgekoel en bo-op die dik vla gestapel…n dun vla gemaak en bo_oor gedrizzle en deksel van blaardeeg lossies bo-op gesit…
Baie dankie…dit was vet pret!
Elsa van Antwerpen Kleinhans
CUSTARD AND APPLE SAMIE
CUSTARD AND APPLE SAMIE
500 ml milk
50 ml custard powder
30 ml sugar
Make custard. Put cling wrap over to prevent skin forming. Let cool.
Peel and thinly slice one green and one red apple. Add 20 ml Damara sugar. Cook for 8 min on medium. Let cool.
Preheat oven to 200 ºC. Cut pastry into rectangles. Place on baking sheet, bake for 12 minutes.
When cooled, split pastry in half. Put slices of apple on bottom half, top with custard, put “lid” back on.
Dust with castor sugar.
Edie Janse van Rensburg
APPLE SQUARES WITH CARAMEL SAUCE
( I made 2)
1 Sheet puff pastry
1-2 Granny Smith apples, or apple of choice
Dash cinnamon mixed with 2-3 tablespoon brown sugar
Cut puff pastry in half. Lay on a flat baking tray. Preheat oven to 180° Wash and decore apple, or you can peel the apple. Cut apple in half, and slice thinly and as evenly as possible. Arrange 2 rows of apple slices on top of the puff pastry, leaving about 2cm space all around. Sprinkle cinnamon and sugar mix evenly on the apple slices. Bake in oven for about 25 minutes. The pastry should be nicely puffed up and brown, and apples soft. Take out and put aside to cool. Continue reading
APPEL-STAPEL
BANOFFIE PIE
Herhaal tot alles op is en strooi flake oor!
Enjoy!
Bron- Barbara Bullock
FRAMBOOS CHARLOTTES
volkoring koekies fyngemaal
botter
1 pakkie kits framboos poeding
100 ml gepureerde framboos
200 ml styfgeklopte room
Maak die kors deur die volkoring koekies met die botter te meng. Continue reading
BAKLAVA


BAKLAVA
1 pkt phyllo pastry
1 cup melted butter
1 cup white sugar
1 cup water
½ cup honey
1 teaspoon Vanilla
1 teaspoon grated lemon zest
Nuts of your choice chopped. About 300 g
1 teaspoon ground cinnamon










