

APPEL VLA LAAG
Vla (tuisgemaak )
Appels
Blaardeeg
Kaneel suiker
1. Maak vla . Ek verkies dit lekker dik sodat dit n dik laag vorm op die blaardeeg.
(laat lekker afkoel)
2. Rol blaardeeg uit . Sny dit in vierkante of langwerige stroke 3 per persoon.
Bestrooi met laneelsuiker en bak teen 180grade celsuis tot gaar.
3. Sny appel in kwarte , skil af indien jy so verkies Smelt suiker en bietjie water in n pan .en braai
appel liggies daarin . Strooi nog kaneelsuiker oor sadat n stroop vorm .
4 Opdien : Plaas onder n strook vd blaardeeg . Smeer oor n dik laag vla .
Pak n klompie appel skyfies op .Herhaal proses tot jy 3 lae blaadeeg op het .
5 Gooi bietjie van die stroop wat in die pan gevorm het oor en bedien.
Dries Von Weidtz






