500 ml Room
200 grm Wit Sjokolade(blokkies gebreek)
1 tsp Vanilja ekstrak
6 Eier geel (gebruik die wit vir skuimpies )
3 etlp StrooiSuiker + ekstra vir bo lag
Verhit die room en sjokelade saam die vinilja in ‘n pot tot die sjokelade gesmelt het. Bring tot net voor kookpunt (wanneer die room begin stoom) laat staan vir 10min. Continue reading
Category Archives: Nageregte – Koud / Desserts – Cold
Chocolate Pavlova with Nutella and Strawberries


Chocolate Pavlova with Nutella and Strawberries
Serves: 6
4 egg whites (room temp)
1 cup caster sugar
3 tsp cornflour
1 tsp white vinegar
3 tsp cocoa powder
250ml thickened cream
¼ cup Nutella (or more if you want, no judgement)
1 punnet of strawberries
Continue reading
Perfect Creme Caramel


Perfect Creme Caramel
Creme caramel
3/4 cup(165g) caster sugar, plus 1/3 cup extra
1/2 cup(125ml) water
6 eggs
2 tspvanilla extract
300 mlcream
1 3/4 cups(430ml) milk Continue reading
OREO CHOCOLATE MOUSSE
Mix Caramel treat into whipped cream thoroughly (no lumps)
Add Oreos and Mix through
Add Cocoa powder and mix through. Pour into serving containers or bowls, and chill for at least 2 hours. (or overnight)
Photo: Cindy-Lee Johannes
KOUE POEDING- WEG MET DIE WIND

KOUE POEDING- WEG MET DIE WIND
1 blikkie pynappels
3 pakkies pynappel jellie
3 koppies kookwater
1 blikkie Idealmelk ( 2 uur in vrieshokkie gelos word )
Kan 1 koppie klein gesnyde ingemaakte perskes ook by voeg na smaak.
Los jellie op en laat afkoel, klits goed voor dat dit stol. Klits die Idealmelk en jellie saam.
Voeg die pynappel en perskes by en laat stol.
Bedien met dun vla.
Mahalabeya (rice flour pudding)
1 1/2 cups of rice flour
2L milk
3 cups of sugar
2tbs Orange blossom water or rose water
In a pot place the rice flour and milk. Stir really well then put it on the stove. Continue reading
PANNEKOEK MET MELKTERTVULSEL
PANNEKOEK MET MELKTERTVULSEL
Foto: Vicci Hindle
FOOD LOVERS RECIPES
Bak pannekoek van jou geliefde resep of gebruik die resep onder aan die blad.
Plaas pannekoek in die yskas om solank af te koel en maak die vulsel.
Melktert vulsel:
1 liter melk
25 g botter of margarien
¾ koppie maizena, aangemaak met ʼn klein bietjie water
¾ koppie suiker
2 eiers
knippie sout
1 teelepel vanillageursel Continue reading
VLA EN GEMMERKOEKIE TERT
VLA EN GEMMERKOEKIE TERT
‘n Boks klaargemaakte vla (of jy kan jou eie maak tuis)
Pick ‘n Pay se gemmerkoekies
Plaas ‘n laag koekies in ‘n tertbak en giet ‘n laag vla oor die koekies.
Herhaal die lae totdat die bak vol is.
Krummel ‘n paar gemmerkoekies en strooi die krummels op die boonste laag vla.
Plaas die tert in die yskas tot yskoud.
Nota:
Jy hoef nie net gemmerkoekies te gebruik nie, enige koekies van eie keuse sal werk.
Resep en foto: Stephnie du Plooy
SOMER AARBEI RINGPOEDING
Foto en resep: Nadine Nortier
RICE PUDDING TOPPED WITH CHOCOLATE AND FRUIT ON SIDE
RICE PUDDING TOPPED WITH CHOCOLATE AND FRUIT ON SIDE
2 liter milk
2 cups sugar
1 cup rice
600 ml cream
2 tablespoons vanilla extract or 1 vanilla bean stick
2 tablespoons orange blossom water
Put rice, cream and milk together and bring to the boil, stirring constantly.
Once boiling, add vanilla and reduce the heat and allow to boil for 1 hour, stirring every 10 min.
After 1 hour, add sugar and stir quickly.
Add orange blossom and boil for another 10 – 15 min.
Do not stop stirring once you have put the sugar in.
Serve in small boils and top with whatever you like.
Refrigerate for a few hours and serve chilled.
Recipe and picture: Di Bo








