500 ml Room
200 grm Wit Sjokolade(blokkies gebreek)
1 tsp Vanilja ekstrak
6 Eier geel (gebruik die wit vir skuimpies )
3 etlp StrooiSuiker + ekstra vir bo lag
Verhit die room en sjokelade saam die vinilja in ‘n pot tot die sjokelade gesmelt het. Bring tot net voor kookpunt (wanneer die room begin stoom) laat staan vir 10min.
Voorverhit oond tot 180C
Klits die eiergele en suiker saam tot lig en donsig.
Klits die sjokeladeroom mengsel by die eiers.
Sif deur om moontlike klonte te keer.
Gooi in Ramekins (vol maar tot bo hulle sak wel terug na gebak is)
Bak vir 30-45min tot geset maar nog “wobbly” in die middle.
Laat goed afkoel en plaas in yskas vir teminste 4ure of oornag.
Om op te dien sprinkle strooisuiker bo-op en brule met ‘n “blowtorch” of onder ‘n baie warm oond grill.
Lekker eet !!!!
Resep en foto: Suenell Liebenberg








