

CORA SE WORSIE MUFFINS
500 ml koekmeel
15 ml bakpoeier
knypie sout
knypie rooipeper
125 ml fyngerasperde chedderkaas
5 ml fyngekapte vars pietersielie
2,5 ml droë gemengde kruie
4 weense worsies, klein gesny
2 ekstra groot eiers
75 ml olie
312 ml melk Continue reading











