Klits eierwit en suiker.
Meng kookwater en gelatien.
Voeg gelatienmengsel stadig by eierwit en suiker terwyl jy dit klits met elektriese menger. (Ek gooi die warm gelatienmengsal stadig teen die kante van die bak) in. Continue reading
Category Archives: Lekkergoed / Sweets
BESTE SKUIMPIES


BESTE SKUIMPIE
1 eierwit
1 eetlepel wit asyn
2 eetlepel kookwater
1 koppie strooisuiker
¼ teelepel bakpoeier
Klits alles behalwe bakpoeier.
Klits baie goed tot styf. Continue reading
TURKSE LEKKER MET SJOKOLADE
Gewoonlik het ’n mens ’n lekkergoedtermometer nodig as jy lekkergoed maak, maar met Turkse lekkers is dit nie ’n vereiste nie. Dit is omdat die vloeistof gekook en geset word met gelatien. Maar versigtig: Te veel rooswater of te veel suurlemoensap kan dit bederf. En onthou: die suiker móét opgelos moet wees voordat dit gekook word.
Lewer omtrent 50 blokkies
30 ml (2 e) gelatien
60 ml (¼ k) water
500 ml (2 k) suiker
30 ml (2 e) mielieblom Continue reading
RUM BALLS


RUM BALLS
Source: My own
1/2 cup butter
4 TB Syrup
4 round TB caster sugar
Place in pot and boil.
Remove from heat and add
4 TB level cocoa
12 heaped TB Rice Crispies
10 heaped TB coconut
1 Teaspoon Rum essence
Mix together. Allow to cool. I put it in the fridge 10-15 minutes
Roll into balls
Roll in chocolate vermicelli.
Enjoy
photo: Sharon Gien-Cambier
ONS MAAK TRUFFLES
ONS MAAK TRUFFLES
125 g margarien
250 ml versiersuiker
100 ml kakao
1 ½ pk mariebeskuitjies
125 ml konfyt
5 ml vanilla geursel
125 ml klapper Continue reading
GRONDBOONTJIE CLUSTERS
150 g sjokolade blok
100 g grondboontjies – grof gekap of heel
Smelt sjokolade en meng grondboontjies by.
Skep teelepels vol op ‘n gesmeerde bakplaat en laat stol.
Bêre in lugdigte houer.
Linda Venter
Ek maak ook baie die wit sjokolade met rice crispies, en die bruin sjokolade met mueseli, bietjie klapper en sommer dadels ook. Dit is baie lekker!!!!
Foto: Linda Venter
SWEETIE PIES

SWEETIE PIES
(12 lekkers)
200 g donkersjokolade, gesmelt
8 gelatien-velle (kyk by jou supermark se gebak-afdeling)
200 ml koue water
400 g (480 ml) strooisuiker
100 ml warm water
2 ml sout
30 ml haselneut-likeur of 10 ml vanieljegeursel
10 g haselneute, gekap
10 ml pienk koskleursel
12 karamelgeur Marie-koekies Continue reading
TOFFIE APPELS



TOFFIE APPELS
Die kind in sommige van ons sal nooit sterf, ek vandag so lus vir ‘n toffieappel,, Kannie eens onthou wanneer laas ek een verober het nie…
Bestanddele:
15 medium grootte appels
190 ml water
2 koppies suiker
15 Sosatiestokkies
125 ml gouestroop
knypie sout
rooi of groen voedselkleursel
waspapier Continue reading
MALVALEKKER KOPPIES



MALVALEKKER KOPPIES
(Maak +- 70 – 80 doppies)
6 eetlepel+ 1 teelepel gelatien
1/2 koppie koue water
1 & 1/2 koppie kookwater
4 koppies suiker
2 eierwitte
knippie sout
1 teelepel geursel
100’s en 1000’s en
eetbare Cookie Cups Continue reading
MIKROGOLF FUDGE MET VARIASIE


MIKROGOLF FUDGE MET VARIASIE
1 Blik Kondensmelk,
4 eetl Margarien,
1/2t asyn
500g Fyn suiker
1 tl vanilla
Kook saam vir 2 min tot gesmelt voeg 1 t vanilla by en kook vir 5 min, Roer, kook nog 5min op high roer en gooi dadelik in gespuite glasbak, wag tot effens gestol en sny terwyl nog warm. Jy kan natuurlik enige iets daarin gooi, soos neute, kersies, koekies choc chips…sodra jy dit in die bak gegooi het.
BRON- HEIDI ROWE





