FANTASTIESE SJOKOLADE KOEK
Resep: Rita Pretorius (vriendin) Rina Kleinhans
Foto heelbo: Frances Smith
FOOD LOVERS RECIPES
Berei een groot vierkantige koekpan of twee groot ronde koekpanne voor.
MENGSEL 1:
Sif saam:
1 ½ koppie koekmeel
4 teelepels bakpoeier
½ teelepel sout
4 hoogvol eetlepel kakao Continue reading
Category Archives: Koeke / Cakes
SJOKOLDADEKOEK MET MELKMENGSEL


Voeg 5 eetlepels olie in 1 koppie water en melk gemeng, ½ koppie van elk in ‘n kastrol en sit op stadige plaat.
KARRINGMELK SJOKOLADE KOEK
KARRINGMELK SJOKOLADE KOEK
1 ½ koppies strooisuiker
2 koppies koekmeel
½ koppie kakao
1 teelepel koeksoda
1 ½ teelepel bakpoeier
1 ½ koppie karringmelk
3 eiers
½ koppie olie
Sif al die droë bestanddelde saam. Meng die melk, eiers en olie saam en voeg by meelmengsel!
Skep in ‘n ringpan en bak vir 55 min op 180°C. Ek het myne na 40 minute uitgehaal was toe reg!! Continue reading
SPONSKOEK
SPONSKOEK
1½ koppie suiker
4 eiers
2 koppies koekmeel
4 teelepels bakpoeier
125 g Stork margarien
1 koppie melk
1 teelepel vanilla geursel
Klits die suiker en eiers saam vir 10 min.
Sif die koekmeel en bakpoeier saam.
Smelt die Stork, melk en vanilla saam.
Meng die eier- en meelmengsel saam vir 10 min.
Roer die melkmengsel by.
Ek het die helfte van die resep aangemaak om vandag te toets.
Bak 25 min by 180 ºC op onderste rak.
Resep: Frieda Greyling
LEKKER LIGTE FEESKOEK – GRANADILLA KOEK
LEKKER LIGTE FEESKOEK – GRANADILLA KOEK
25 g botter
200 ml water
4 eiers
375 ml strooisuiker
2 ml vanillageursel
500 ml koekmeelblom
1 ml sout
12,5 ml bakpoeier
Continue reading
MARKDAG PLAATKOEK
FLOWER-SHAPED MANGO CAKES

FLOWER-SHAPED MANGO CAKES
Drain one can of mango slices and reserve the juice. Cut the fruit into smaller pieces. Beat together 250 ml butter and 300 ml sugar until light.
Beat in five large eggs, one at a time.
Sift together 625 ml cake flour, 5 ml baking powder and a pinch of salt.
Fold in alternately with 75 ml milk and 50 ml of the reserved mango juice.
Fold in the fruit.
Pour the batter into flower-shaped silicone cake moulds.
Bake in a preheated oven at 180°C for 20 minutes or until cooked through.
Cool and remove from the moulds, then dust with icing sugar.
YSTERVARKIES
Stel oond op 200ºC en smeer twee bakpanne van 18 x 28 x 3cm. Sif bruismeel, bakpoeier en sout saam. Klop botter en suiker tot romerig. Klop eiers een vir een by bottermensel en meng goed na elke byvoeging. Voeg gesifde bestanddele bietjiesgewys by en roer tot alles net gemeng is.
Skep in panne, maak gelyk en bak 15 – 20 minute. Continue reading
SJOKOLADE KOEK MET IDEAL MELK
Klits dan 4 eiergele saam met ½ koppie olie
Meng ½ koppie kookwater en ‘n ½ koppie kakao saam en voeg dit by die eiergeel mengsel. Continue reading
CARROT CAKE


CARROT CAKE
(Micro or Oven bake)
Ek maak myne in die mikrogolf en dit bly ‘n wenner in ons huis! Ek gebruik my diep silicon ring pan.
1½ cups cake flour
10 ml cinnamon
8 ml bicarbonate of soda
5 ml nutmeg
3 ml salt
3 cups grated carrot
1 ½ cups sugar
¾ cup oil
100 g walnuts, chopped
3 eggs, beaten












