SJOKOLADEKOEK MET MELKMENGSEL
Resep: Elmarie de Bruyn
Resep: Elmarie de Bruyn
4 eiers
2 koppies suiker
5 eetlepels olie
½ koppie water
2 koppies suiker
5 eetlepels olie
½ koppie water
½ melk
2 koppies koekmeel
2 eetlepels kakao
1 teelepel sout
2 eetlepels kakao
1 teelepel sout
2 teelepels bakpoeier
½ teelepel vanilla
½ teelepel vanilla
Breek die 4 eiers in ‘n mengbak en klits goed, voeg die suiker geleidelik by terwyl aanhoudend klits, ongeveer 10 minute. Voeg die olie, water en melk in ‘n kastrolletjie op die stoof en verhit stadig.
Sif intussen die meel, kakao en sout saam in ‘n mengbak en vou dit versigtig in by die eier- en suikermengsel.
Strooi die bakpoeier oor die meel- en eiermengsel, moenie deurroer nie.
Giet die warm melkmengsel oor die bakpoeier en meng deur. Voeg die vanilla laastens by en meng deur.
Giet die beslag in 2 voorbereide koekpanne en bak in ‘n voorverhitte oond teen 190ºC vir 25 – 30 minute.

Geplaas deur Sharon Gien-Cambier