MAKLIKE VANILLA KOEK
VANILLA PLAATKOEK
500 g suiker
6 eiers
1 teelepel vanilla geursel
350 ml water
200 ml olie
500 g koekmeel
6 teelepels bakpoeier
knippie sout Continue reading
Category Archives: Koeke / Cakes
KOFFIE- EN KLAPPERKOEK


KOFFIE- EN KLAPPERKOEK
My gevoel oor ‘n koffie- en klapperkoek is dat die balans tussen nat en droog perfek moet wees. Koffie drink ons apart, maar die smaak van klapper en dan veral geroosterde klapper, is iets wat heel goed kan werk saam met koffie in die vorm van ‘n koek. Ek beveel die koek aan vir ‘n nagereg en nie iets wat ‘n mens vir ‘n verjaarsdag sal aankoop nie. Die bak self is ‘n les op sy eie wat in volgende resepte sal help met ‘n verskeidenheid van vaardighede in die kombuis.
“To twist it is to create something new, something better and something that’s worthy of sharing!”
KOEK:
80 g botter
2 eetlepels strooisuiker
¾ koppie gouestroop
½ koppie klapper
1½ koppie koekmeel
½ teelepel koeksoda
1½ teelepels bakpoeier
2 eiers
LEMOENKOEK MET ROOMKAAS VERSIERSEL


LEMOENKOEK MET ROOMKAAS VERSIERSEL
4 eiers
375ml suiker
30 ml botter of margarine
125 ml melk
125 ml lemoen sap
500 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
1 ml sout
Jy kan die koek geur met gerasperde skil van 1 lemoen Continue reading
PUMPKIN PIE CAKE
(cake or desert)
1 teaspoon bicarb of soda
½ cup milk warmed
1 cup dark brown sugar
2 eggs lightly beaten
½ cup oil
1 cup crushed pineapple in syrup or juice.
3 teaspoons mixed spice
½ teaspoon salt
2 cups self raising flour
2 cups grated raw pumpkin
1 cup chopped walnuts or pecan nuts
To serve: golden syrup, ice cream or I made a glaze of cottage cheese icing sugar and lemon juice Continue reading
RED VELVET FLAN CHEESECAKE
AMARULA WORTELKOEK
10 ml bakpoeier
7 ml koeksoda
15 ml gemengde speserye
5 ml sout
4 ekstra-groot eiers
310 ml olie
310 ml strooisuiker
500 ml fyn gerasperde wortels
250 ml gekapte pekanneute
250 ml gerasperde vars pynappel of appel, goed gedreineer
60 ml Amarula Cream-likeur
125 ml gladde appelkooskonfyt Continue reading
TOWERKOEK – MAGIC CAKE


TOWERKOEK – MAGIC CAKE
Resep en foto: Marianne Jacoby
FOOD LOVERS RECIPES
4 eiers, geskei
1 teelepel vanilla geursel
¾ koppie suiker
125 g botter, gesmelt
¾ koppie koekmeel
500 ml louwarm melk Continue reading
KLAM SJOKOLADE KOLWYNTJIES-KOEK
KLAM SJOKOLADE KOLWYNTJIES-
250 ml kookwater
180 ml kakao, gesif
125 ml melk
5 ml vanilla
500 ml koekmeelblom
7 ml koeksoda
2,5 ml sout
250 g botter, kamertemperatuur
315 ml sagte donkerbruin suiker
180 ml suiker
4 eiers Continue reading










